Verified Reviews
Rosetta
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Rosetta
Rated 4.3 out of 5 based on 60 reviews.
"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"
"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"
"Ek dink die Midelllande is "over rated". Baie mooi omgewing, maar daar is nie iets baie spesiaal aan besoekpunte nie. Tsonga fabriek was 'n baie groot teleurstelling. Sommige kuierplekke was werklik vuil. Tafeldoeke het soos afveelap gelyk. Dit was miskien jare gelede die moeite werd, maar ek tel nou redelike verval daar op."
"We love the Midlands Meander, and Rosetta has many wonderful shops to browse in. "
"Baie dinge om te doen rondom Rosetta, die Midlands Meander-roete is heerlik om te verken en bied baie om te doen."
"Ek was ook beïndruk met die omgewing se inligtingbrosjure oor wat waar is en wat om te besoek, en is redelik oral beskikbaar. Dit het ons veblyf en kuier soveel lekkerder gemaak."
"Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede."
"I really enjoyed the wine shop just next to Riverside Manor with their different kind of cheese and divine smell of coffee. The Ugly Duckling shop had so much to to offer that I couldn't decide what to buy. It is the best place to visit."
"Ugly Duckling-winkel het iets van alles. Jy mag nie net daar verby ry nie."
"'n Tipiese plattelandse gemeenskap. Naby genoeg aan die bedrywighede van die Midlands Meander."