Verified Reviews
Rustenburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Rustenburg
Rated 4.1 out of 5 based on 383 reviews.
"Daar is nie veel om in Rustenburg te doen nie behalwe as jy Sun City toe sou gaan vir die dag. Rustenburg is ideaal vir 'n naweek-wegkomkans, maar nie vir 'n lang verblyf nie."
"Pragtige omgewing met baie om te doen. Baie damme en natuurgebiede om te besoek."
"Ons was werklik verras met Rustenburg. Alle denkbare winkels is daar. Maar die beste van alles is die natuurskoon en alhoewel dit baie warm is, is daar baie vir die natuurliefhebber en toeris om te doen."
"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."
"It's a beautiful town to visit. The beauty of it, is that one can drive to Sun City without stress. Good shopping place."
"It's a very nice township and safe, there are nice people in that place because we've been asking around for kingdoms place and they give us right directions."
"Rustenburg is 'n goeie toeriste bestemming met baie plekke om te besoek en lekker dinge om te doen."
"Omgewing is netjies en rustig. Ons kon nie plekke eintlik besigtig het nie, aangesien ons net oorgebly het vir n fietsrykompetisie by Sun City. "
"Nice up and coming town. Friendly residents. Wouldn't mind relocating from Johannesburg."
"Die dorp word baie goed onderhou, is netjies en is baie sentraal geleë. Baie om te doen in die omgewing."
"Rustige omgewing en maklik om die gastehuis vanaf Pretoria te kry. Aanwysings was baie goed. Veilige parkering."
"Padwerke was 'n probleem, maar as hulle klaar is, sal die verkeer hopelik vinniger vloei."