Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Santos Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Santos Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 85 reviews.

Santos Bay

Sancor Selfsorg 1

"Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie. "

Santos Bay

Santos Express

"Tops, tops, tops, die beste diens wat ek sover gekry het."

Santos Bay

El House

"Baie mooi."

Santos Bay

View 180

"Veilige omgewing."

Santos Bay

Santos Express

"Strand is fantasties! Ons was nou al so baie in Hartenbos en Mosselbaai, hou elke jaar daar vakansie, maar was nog nooit op Diasstrand nie. Sal definitief weer daar kuier. "

Santos Bay

SantoSea

"Ek hoop daar is nog meer plekke soos Santosbaai in ons land. Skoon en netjies."

Santos Bay

Baystay

"Mooi, lekker, heerlik vir swem, sentraal. Mosselbaai ‘n interessante plek."

Santos Bay

View 180

"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."

Santos Bay

11th on 6 Avenue

"Water is lekker en min rotse. Restaurant op die see, genoeg parkering en plek op die strand self. "

Santos Bay

Santos Beach Flat 29

"Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway."

Santos Bay

La Vue

"Heerlike restaurante."

Santos Bay

Santos Express

"Ideaal vir 'n familie met klein kinders. Dit het ‘n baie mooi, skoon strand."

Santos Bay

Santos Beach Flat 29

"Very neat beachfront and tight security to make you feel safe."

Santos Bay

View 180

"If you like driving up hills, this should give you some idea how a 4x4 works."

Santos Bay

Santos Beach Flat

"Beste baai saam met Mosselbaai."

Santos Bay

SantoSea

"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."

Santos Bay

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

"Beautiful, clean, friendly people."

Santos Bay

Santos Express

"Mosselbaai is 'n pragtige plek!"

Santos Bay

SantoSea

"Ligging, ligging soos hulle sê. Perfek geleë vir 'n perfekte vakansie!"

Santos Bay

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

"Baie mooi en uitstekende vakansie plek vir enige persone wat uitsien na 'n lekker vakansie en wegbreek."

Santos Bay

El House

"Skoon en polisie en sekuriteit is sigbaar wat 'n mens gemoedsrus gee."

Santos Bay

El House

"Santosbaai is 'n goeie toeristebestemming. Sal enigeen aanbeveel."

Santos Bay

Santos Express

"Baie mooi en rustig wat mens soek! "

Santos Bay

Santos 13

"Alles wat 'n goeie vakansie nodig het in het in een ruimte. See, restaurante, oop vars lug. Fantasties."

Santos Bay

Santos 21

"Uitstekend, sal dit aanbeveel! "

Santos Bay

Sancor Selfsorg 1

"Lekker swem-area."

Santos Bay

Santos Beach Flat

"Naby alles. "

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!