Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Dis 'n baie rustige area. Mense is baie vriendelik in die area. As jy rustigheid nodig het, is dit die plek om te gaan. "
Mill Park, Sarah Baartman District
Bunkers View on First Avenue"Beautiful and peaceful neighbourhood. Very safe to walk, jog. Close to amenities."
"Die pragtige berge is absoluut die moeite werk om te sien en te beleef."
Gamtoos Mouth, Sarah Baartman District
Gamtoos River Mouth Holiday House"Great area for privacy and birding."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
NIEU BETHESDA"Dit is ons sesde besoek aan Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste nie. Hier word mens weer mens."
Mill Park, Sarah Baartman District
The Loft in Essexvale"Beautiful, quiet and easy access to all necessities. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Locals is baie vriendelik en behulpsaam, 'n mens voel sommer tuis! 'n Salige tyd-maak-nie-saak atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
Seaview, Sarah Baartman District
Elizabeth House"Seaview is 'n baie rustige omgewing. Ons gaan beslis weer soontoe. Hopelik vir langer volgende keer."
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Baie rustige, mooi strand en gerieflik om die draai van al die winkels wat nodig is."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Oyster Catcher"Ons hou baie van Cape St Francis en kuier graag daar. "
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Beach House"I recommend the Bluewater Bay when travelling with young kids."
Wavecrest, Sarah Baartman District
38 Bushwillow"The house had a terrible odour, no towels provided and we were given one roll of toilet paper for a big group of people."
Wavecrest, Sarah Baartman District
51 Bush Willow"It was great. Will definitely come back when I come back to Jeffery's Bay again."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Die Uilhuis was vir seker 'n belewenis. Die hele dorpie en sy mense baie vriendelik en behulpsaam."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Beach House"Daar is net die strand, niks anders nie. "
Steytlerville, Sarah Baartman District
Karroo Theatrical Hotel"Die dorpie word pragtig in stand gehou. Mal oor die familiewapens in die hoofstraat. Het myne ook opgespoor! Vriendelike mense ten spyte van 'n knellende droogte en 'n 41°C dag!"
Joubertina, Sarah Baartman District
Mount Africa"Die omgewing is pragtig en 'n moet om ons mooi land te leer ken! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Dit was alles waaroor ons kon droom vir 'n vinnige wegbreek. Die stilte was musiek, die mense van die omgewing ongelooflik vriendelik en die koservaring was heerlik! "