Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Wavecrest, Sarah Baartman District
Wildpebbles"Prakties, stiller en redelik sentraal geleë. Sal eerder hier bly as te naby aan die hoofstrand, jy het alles om jou en niks is te ver nie."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
La Caribe 58"Kan nie wag om weer van hulle gebruik te maak nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Compass View"Beautiful Karoo town and very good place for a relaxing getaway (think: hiking, walking, reading, chilling, eating out, etc.) Love the bookshop in particular."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Lookout"Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing."
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Ons het dit ongelukkig getref, die wind het verskriklik gewaai, maar ons sal graag weer daar gaan vakansie hou."
Seafield, Sarah Baartman District
8 Sandpiper"Baie mooi op die see. Weer was ook aangenaam. Mense vriendelik."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Tranquillity"They forgot to give me log-in details of their Wi-Fi connection. "
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Addo is 'n tipies plattelandse dorpie wat vervalle is met Algemene Handelaars wat aan buitelanders behoort. Sou graag wou koop by ons SA burgers, veral omdat ek vergesel was deur buitelandse toeriste. "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Summerhill Self-Catering Apartments"Although limited activities, my spouse and I enjoyed a clean, peaceful and friendly destination. Beautiful!"
Aston Bay, Sarah Baartman District
Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub"Rustig, skoon en baie voëls. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Mimosa"Sal net meer wil sien, Grahamstad was 'n oornag stop vir 'n lang pad. Ons was wel by die 'Albany Prison' - lekker 'hot chocolate' en gawe ontvangs."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Claptons 18 Jeffreysbaai"Die Marina Martinique is pragtig, maar mens moet ver deur 'n informele nedersetting ry om daar uit te kom."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"'n Stukkie van die ou wêreld wat sy eie bekoring vir ons ingehou het. Die Uilhuis is 'n besoek wat vir elke mens sy eie gevoel gee. Ons is so bly dat ons besoek aan Nieu-Bethesda afgelê het omdat dit so anders al die alledaagse is. Ek het sowaar in stukkie van my siel daar ontdek. Heerlike black forest koek by Andre van Manna geniet en die padstal by die ingang van die dorpie is vol verassings. Ons het heerlik onder die halfmaan na ons ete by die Towers gestap."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."You must go to Nieu-Bethesda because you want to. Read first what you want to do there. If it is peace you want and you want to get close to nature. It is a good place to go."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Rugged Rocks Beach Cottages"Een van die pragtige, skoon plekkies van ons land. Feitlik geen papiere en gemors wat rondlê nie. Die inwoners was almal baie aangenaam. Dit was 'n eerste keer vir my en hoop nie 'n laaste besoek nie. "
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Pragtige strand en die sonsopkoms is stunning!"