Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Kenton-on-Sea has grown considerably and is now a fairly large town now with plenty of holiday accommodation. Certainly a lovely area for a holiday. Rivers and estuaries were very low when we visited the area. Hopefully this is just seasonal."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Willows Resort & Conference Centre"Well maintained city and sea."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Frangipani House & Driftwood Cottage"Stinkerige rivier en slegte water.."
Kouga Country, Sarah Baartman District
2 River Guest House"Don't forget to take sunscreen and plenty of water!"
Seaview, Sarah Baartman District
Casa Seaviews"Stunning, rustig en nie te vêr van die stad af nie."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Cedarlaan 16"Wavecrest is central to the beach and reasonably close to shops, petrol station and restaurant."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique 1297"Die omgewing en die kanaal is baie mooi. Permanente inwoners het ons selfs op 'n bootrit geneem op die kanaal en ons kon die mooi huise van 'n ander oog punt kon besigtig."
Wavecrest, Sarah Baartman District
C-Tunes"Stil en rustige omgewing. Winkels en see is als lekker naby. De Gamma is waar als gebeur. "
Alexandria, Sarah Baartman District
The Golf Lodge B&B"The village could do with a decent restaurant for the tourist trade!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Dollery House"Was so tien jaar gelede daar toe was dit rustig en baie aangenaam. Nou het dit uit die nate gebars en is 'n babelse verwarring, veral in die besigheidsarea. Sal maar liewer nie weer daar besoek nie."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Cape St Francis Resort"Pragtige klein kusdorpie met skoon, wit strande en heerlike eetplekke. Het Port St Francis ook besoek, interessante hawe-gebied met winkeltjies en kuierplekke."
Sunland, Sarah Baartman District
Avoca River Cabins"Sou graag in ander seisoene ook daar wou kuier, al die bedrywighede rondom die plaaslike boerdery beleef."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40b Guesthouse"Baie besige dorp wat nie baie skoon gehou word nie, nabygeleë plekke kan besoek word."
Patensie, Sarah Baartman District
DeMist Cottage - Old Pollie"Oneindige moontlikhede! Sal graag langer wil vertoef en ook weer die Baviaanskloof wil aandurf."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40b Guesthouse"Vir ons was Humansdorp net 'n oornagplek, maar daar is moontlikhede om te ondersoek met 'n langer verblyf."
Walmer, Sarah Baartman District
African Aquila Self-Catering"Naby aan meeste van die winkelsentra wat ons besoek."
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Kabeljous is veiligheid en reg by die see. Ideaal vir gesinne met kinders wat hou van die see en sand. Winkels en groot inkopiesentrum nie ver nie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Whales & Waves"Was aangenaam verras met wat hierdie kusdorp die besoeker bied. Baie mooi strande."
Sunnyside, Sarah Baartman District
Nestling Inn - Self-catering Unit"Grahamstad het pragtig historiese geboue en museums om te besoek."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Paradise Sands 6"Definitief 'n moet vir enige reisiger. Fantastiese nimmereindigende, pragtige skoon strand. Kan vir ure aaneen stap sonder enige vreemde mense of wesens. Nie oorbevolk nie. Inteendeel, geen mense wat kuier op die strand nie. Hier en daar iemand wat stap met vriend of dier. Verlief op die plek."