Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
17 on Periwinkle"We enjoyed our stay and would go back to explore all the other interesting places."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Summerseas 43"Skoon strand. Lielike wandelpaaie. Streng sekuriteit in kompleks vir gemoedsrus. Verskeie eetplekke binne loopafstand van die gebou. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Rose"Daar is skynbaar geen wetstoepassing vir spoed oortredings nie, want die plaaslike inwoners jaag verskriklik deur PE se strate!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a beautiful little holiday destination."
Aston Bay, Sarah Baartman District
Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub"Helderblou see. Skoon strand."
Despatch, Sarah Baartman District
Studio 47"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."
Despatch, Sarah Baartman District
Buttons Too"Naby genoeg aan Port Elizabeth en Uitenhage as 'n basis, om die omgewing te verken."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"Stil en skoon omgewing."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Beachwalk Bed and Breakfast"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique 1297"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."
Beachview, Sarah Baartman District
Birds on a Rock"Dit is 'n afgesonderde deel en baie stil. Min mense en huise en het waarlik veilig gevoel."
Pearston, Sarah Baartman District
Pearston Hotel"Klein dorpie op die R63. Mooi omgewing. Sneeu op die berge. Pragtig!"
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Oh Hello"Ek sal enige iemand aanbeveel om dit te besoek. Sommer al die plekkies daar naby. Daar is die interessantste padstalletjie, mense is vriendelik. Soveel interessante inligtig waar die naam vandaan kom ens. Die natuur op sy beste en pragtigste. Dis 'n moet vir elke toeris. Skoon en netjies, word instand gehou. Te pragtig."
Walmer, Sarah Baartman District
Villa Vega"Walmer is a nice relaxed area. I really enjoyed staying as it was close enough to the waterfront without being to busy and bustling."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Coega Lodge"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."
Humewood, Sarah Baartman District
FewSteps Accommodation"Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
28 Stones Hill Guest House"Die verval van die dorp se infrastruktuur is nogal baie opsigtelik. Ook nie skoon nie. So 'n mooi omgewing, maar 'n eerste beeld van die dorp komplimenteer nie toerisme nie. "
Summerstrand, Sarah Baartman District
32 Summerseas"Great with young children. They can cycle on the coastal path and the beach is perfect, with a safe tide pool too!"
Boknesstrand, Sarah Baartman District
Pantoqi, Boknes"'n Weggesteekte wonder! Dis jammer ek het nie jare gelede eerder daar in 'n vakante plot belê nie!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"'n Moet om te besoek. Weg van al die geraas. Pragtig en rustig."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
28 Stones Hill Guest House"Dit was absoluut wonderlik om al die ou geboue, huisies, kerke, museums en universiteit te besoek!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Perfekte vakansiedorp vir enige ouderdom groep."