Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Thank you for the wonderful stay and ensuring I get to make memories, beautiful ones with my kids."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Ware juweel van 'n dorpie. Lekkerste sop by The Brewery geëet. Fossiel-liefhebbers paradys. Uil huis is 'n moet sien."
Summerstrand, Sarah Baartman District
125 Brookes Hill Suite"Die omgewing is op verskillende pragtig, maar net verder af is dieselfde gebied vuil en onnet. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Oulike dorpie, sal dit net eerder in die toekoms in die somer besoek. Was baie koud gewees met ons besoek. Skep geboude en netjiese strukture vir die plaaslike inwoners om hulle produkte te verkoop. Baie werkloosheid in die dorp en gemeenskap wat op hierdie manier aangespreek kan word. Die eetplekke baie duur. Voel die publiek word bietjie uitgebuit met hul buitensporige pryse!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Bliss No 9"Great choice of restaurants and stunning beach views in the area. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Really enjoyed seeing the owl house, despite it being bitterly cold. It would have been nice to have more time there, but that was our fault not theirs."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
17 on Periwinkle"Jeffreysbaai is 'n uitstekende vakansiedorp. "
Greater Addo, Sarah Baartman District
Charihandra Private Game Lodge"Altyd lekker om daar rond te ry. "
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
Walmer, Sarah Baartman District
Settlers Valley Cottage"Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik."
Summerstrand, Sarah Baartman District
125 Brookes Hill Suite"Somerstrand is besonder skoon en netjies. Daar is soveel om te doen vir kinders en volwassenes."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique"Almal was vriendelik met ons gewees. Ons het 'n fantastiese naweek gehad."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Windsong"Moet heerlik wees in die somer en wanneer chokka seisoen Julie open."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Brookes Hill Suites 223"Dis jammer dat die dolfyne van Bayworld is nie meer daar is nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Basies min te sien. Het tog besoek aan UIlhuis geniet."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Summerstrand Sanctuary"Pragtige strand met ‘n verskeidenheid eetplekke."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Whales & Waves"Redelike skoon dorp. Pragtig langs die marine en strand. Kry maar 'n toeriste kaart, want dis 'n groot dorp. Strand nie oral maklik bekombaar nie a.g.v groot duine voor die strand. Brei nou baie uit na die suidekant."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Outsiders B&B"Mooi, skoon dorpie met netjiese huise. Het heerlik by die Tower Restaurant geëet. Dis 'n wenner plek met vriendelike mense."