Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Alexandria, Sarah Baartman District
Heritage Guest House"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
St Francis Golf Lodge"Lieflike area om vakansie te hou. Kaap St Francis het 'n heerlike strand en daar is wonderlike stap en bergfiets paadjies."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
The Dune 5"It has a lovely accessible beach that we used often. The road outside the Dune is busy and could use a pedestrian crossing. "
Kabeljous, Sarah Baartman District
Lagune Walk"Kabeljous is uitstekend en stil geleë uit die hoofstroom van bedrywighede, maar naby genoeg aan alles dat dit uiters gerieflik, maklik en vinnig is om te bereik. As Jeffreysbaai se hoofstrand met baie mense nie jou ding is nie, is Kabeljous se strand en lagoon die perfekte alternatief. Beslis 'n aanbeveling vir 'n lekker rustige ontspanne tyd."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."My gunstelingplek in die land."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
nee"Oorgenoeg plekke in die omgewing om te besoek op slegte-weer-dae."
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Dis 'n heerlike swemstrand, met lifeguards. Rustige omgewing. Sal enige tyd weer daar tuis gaan."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Dockside Guest House"Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Guesthouse"Vrek oulike plekkie! Heerlik geëet in restaurant! "
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
River Front Estate"'n Moet sien vir natuurliefhebbers!"
Joubertina, Sarah Baartman District
Bethany Farm"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."
Bathurst, Sarah Baartman District
Village Escape"Bathurst is 'n pragtige dorp met baie kunstenaars. Die pynappels is baie baie lekker. Ons het regtig baie van die dorp gehou, veral die groot ou bome en voëls."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Kingfisher Close"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."
Kleinemonde, Sarah Baartman District
Nocellara Del Belice"Kleinemonde is 'n heerlike en veilige vakansie plek met die nodige winkels en fasiliteite naby genoeg sonder om dit die fokus punt van 'n rustige vakansie te maak."
Kouga Country, Sarah Baartman District
Baviaanskloof Lodge, Bushcamp & Hiking"Natuurskoon 'n belewenis."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Apartment 2 Lagune View"Lekker naby nie Lagune, lang strand om lekker ver te stap."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Jenvey House Selfcatering Apartments"Beautiful beaches and warm water. So many activities, the boardwalk, parks and malls."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Loerie Cottage"Would love to retire in Colleen Glen."