Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Despatch, Sarah Baartman District
Buttons Won"Despatch is 'n baie mooi dorpie en al die mense is baie vriendelik daar. "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
The Tin Shack"Die restaurant het heerlik kos met billike pryse. Spar was heerlik in gerig met als wat mens benodig."
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Daar is 'n mooi strand met goeie visvang water en lekker speel plek by rotse vir kinders."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"'n Groot pluim in die dorpie se hoed is die feit dat 'n mens en jou eiendom veilig is."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Gillroy House"Die strande was baie mooi skoon. Maar ek sal nie sommer daar gaan vakansie hou nie. Daar is dan nie 'n ordentlike seekosrestaurant nie behalwe Ocean Basket. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"Nieu-Bethesda is 'n stil dorpie waar mens lekker sal kan uitrus, en sien ons beslis weer. Daar is 'n winkel op die dorp wat basiese kruideniersware voorsien, asook 'n hele aantal restaurante en eetplekke wat ons nie by kon uitkom nie. Daar is selfs 'n pizza eetplek! Die 24 km teerpad na die dorp, aan Graaff-Reinet se kant, word aanbeveel, en is toeganklik met 'n sedan motor. Die laaste 5 km is wel grondpad, maar dis in 'n goeie toestand. Ry stadig sodra jy vanaf die grootpad afdraai en geniet die uitsig."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Brighton Mews Guest Suites"Somerstrand is 'n pragtige strand wat baie netjies is en 'n goeie indruk skep met baie lekker dinge om te doen."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 4A and 4B"So baie eetplekke, mens weet nie waar om te begin nie, en so baie snuistery plekkies. Die winkelsentrum is nie groot nie maar pragtig en het alles wat jou hart begeer. Die luminous putt-putt baan is absoluut pragtig."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"
Joubertina, Sarah Baartman District
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Heerlike ontbyt by Joub geëet. Langkloof is pragtig."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Lavender House & Lavender Room"Awesome little town, lots to do and see for young and old. Great beaches."
Kareedouw, Sarah Baartman District
Altelekker"Die mense in die dorp is baie vriendelik, asook die petroljoggies by die vulstasie oorkant. Al te lekker."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
De Old Drift Guest Farm"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."
Bathurst, Sarah Baartman District
Village Escape"Bathurst is 'n pragtige subtropiese dorpie met sy Victoriaanse boustyle, die gemeenskap se mense is baie vriendelik (klein handel). Die plantegroei en voëllewe is fantasties. Net 10 kilos van die see. Albei wêrelde in een gevat, seelewe en natuurlewe. Wat kan 'n mens meer vra, moeg vir die gewoel van Bathurst, dan gaan ons vir die dag by die see kuier."
"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Royal Hotel Steytlerville"'n Goeie plek om te oornag as jy blyplek soek in Steytlerville."