Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
River Front Estate"Dit was 'n eerste besoek en die moeite werd."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Madiolyn"Verblyf te kort om kommentaar te lewer. Kan egter die restaurant "Ninas"aanbeveel."
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Die omgewing met die lemoen- en nartjieboorde is pragtig."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Jenny's Guest House"Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down. "
Patensie, Sarah Baartman District
Stompiesland Lodge"Nooit geweet dis so mooi daar in die Citrus Norse nie en die mense is baie vriendelik en het baie lekker restaurante. Jy kan veral deur die Langkloof ry en die natuur daar beleef. "
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 2"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"
Bathurst, Sarah Baartman District
Camillot Cottage"Wonderlike kunsdorpie met baie lekker eetplekkies en baie om te sien. As jy 'n boekwurm is, is hierdie die dorpie vir jou."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Avondrust Guesthouse"Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis en karakter met heelwat eg Victoriaanse huise en vriendelike inwoners. Aande is snerpend koud in die wInter. Neem 'n baadjie saam en geniet 'n heerlike glasie rooiwyn op die "deck" van Somerset on Main Pub n Grub!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Gillroy House"Rustige dorpie en 'n kuier wat te gou verby gegaan het."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Artificer Cottage"Historiese besienswaardighede. Toerismekantoor kan meer behulpsaam wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Paxton Hotel"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Baie mooi. Beslis die moeite werd om te besoek."
Bathurst, Sarah Baartman District
Camillot Cottage"Bathurst is beautiful and has the most beautiful bird life - very untouched but it is important to make sure that you keep your valuables safe. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"Soos ons almal weet is Uilhuis 'n moet!. Die dorpie kan nie net in eendag ten volle beleef word nie. Gee jouself meer tyd om die besondere plek te verken met al sy restaurante en mooi natuur!"
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Zoete Rust"Dit was ons eerste besoek aan Wavecrest en ons was aangenaam verras met wat die omgewing bied. Ons sal waarskynlik weer in die toekoms besoek daar aflê."
Joubertina, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Kabeljous is heerlik net buite die dorpsgebied se geraas. Heerlik vir die wat net die rustigheid van die see wil ervaar."
Joubertina, Sarah Baartman District
Bethany Farm"Jy moet lief wees vir die natuur, son en buitelewe om hierdie juweel opreg te kan waardeer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Nigelyn Guest Cottage"Definitely worth visiting!"
Lorraine, Sarah Baartman District
Bets-se-Plek"Alles is om die draai! Perfek vir sakebesoek of oornagstop of kuier by familie wat daar naby woon. Of sommer net vir besoek aan PE."
Walmer, Sarah Baartman District
Masinga Apartment"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"