Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Loerie, Sarah Baartman District
Pabala Private Nature Reserve"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Home and Away Accommodation"St. Francis is pragtig ! Baie goeie en verskeidenheid restaurante! Baie om te doen. Mooiste natuur wandelpaaie om te stap. Bootvaart op die Krommerivier en lagoon was wonderlik!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mondu Guesthouse"Lieflike plekkie, maar die paaie kort werk. Ons het die tydjie daar baie geniet."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Die ligging is beslis 'n pluspunt en dit is baie stil en rustig."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Wavecrest Self-Catering Suites"Not much to do if you are not on the beach the whole day."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
That Guesthouse Jeffreys Bay"Baie oulike dorpie. Ons oorweeg dit om oor die Desembervakansie weer terug te kom."
Joubertina, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Dit sal lekker wees as daar bergfietsroetes was."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
The Tin Shack"Fantastic village to visit. Many restaurants to choose from and so much to do and very beautiful."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Leonie's Guesthouse"Was 'n goeie ervaring en baie insiggewend."
Mill Park, Sarah Baartman District
A&A Guesthouse"Clean neighbourhood and definitely safe from my experience."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Angler & Antelope Guesthouse"Baie interessante dorp en beslis baie mooier as verskeie ander dorpe in daardie omgewing. Ek het verskeie pragtige foto's in die dorp geneem."
Port Alfred, Sarah Baartman District
A Villa de Mer Guest House"Oulike dorpie - ons het nie veel tyd gehad om rond te kyk nie, maar dit wat ons gesien het - was goed."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Beach House"Baie mooi. Wat ons nie geweet het nie is dat alles om die Kowierivier draai en nie om die see nie! "
Joubertina, Sarah Baartman District
Bethany Farm"Klein plaasdorpie. Ongerepte natuur. Pragtige plek vir die natuurliefhebbers. Sal net nie aanbeveel dat enige families na die restaurant The Belfry Kitchen toe gaan met klein kindertjies nie. Kinders is glad nie welkom daar nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam op die plaas. Die haaswinkeltjie verkoop heerlike beskuit en vyekonfyt."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Spinning Reel"Port Alfred is 'n pragtigte skoon plek. Mense is vriendelik, voel sommer tuis."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Leonie's Guesthouse"By Nieu-Bethesda het die lewe gaan stilstaan en ons het elke oomblik geniet. Die sterre was ongelooflik helder. Sal weer gaan kuier wanneer ek kan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"Nieu Bethesda het net 'n bekoring vir ons. Het spesiaal soontoe gery. Die pad is 'n bietjie sleg, maar die plek is afgeleë en mooi. By die kaasplaas/bierbrouery was dit 'n teleurstelling, want niks was beskikbaar nie, maar ek sal weer terugaan soontoe. "
Wavecrest, Sarah Baartman District
Sea Echo Accommodation"Wavecrest is die moeite werd, baie branderplankryers, Nina's kan ek aanbeveel."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique 1297"Ons het heerlik gekuier by Marina Martinique."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Heel rustig en still tydens buiteseisoen."