Verified Reviews
Sea Park
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sea Park
Rated 4.1 out of 5 based on 39 reviews.
"Rustige buurt. Probeer Sea Park Indian Delights vir egte Indiese kosse. Port Shepstone gholfbaan het uitstekende spesiale aanbiedings as jy laat in die dag wil speel. Addington Spar is klein, maar voldoende. "
"There is such a lovely community at Sea Park. The beaches are the best along the Natal coastline!"
"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."
"Alles wat nodig is, is baie naby. Winkels, lekker strande om van te kies en te keur."
"Privaat en naby aan strand. Goeie gesinsplek of selfs saam met vriende wat deel. Vrystaat is ver om te ry en dit was absoluut die moeite werd."
"Verander die aanwysings om daar te kom. Ons het gesukkel om die plek te kry, want dit was alreeds donker. Verskaf asseblief komberse, aangesien dit somtyds koel raak, veral in die winter. Die stoofplate is geroes en kan vervang word. Ek sou aanbeveel dat 'n veiligheidshek aangebring word by die skuifdeur. Dit is baie onveilg. Braaigeriewe kan ook aangepas word."
"Sea Park is a quiet and peaceful little town, not much to do at Sea Park. "