Verified Reviews
Sedgefield
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield
Rated 4.7 out of 5 based on 630 reviews.
"Sedgefield is 'n pragtige dorpie wat rus vir liggaam en siel bied. Ek sal verseker terugkeer in die toekoms en ook vriende en familie aanbeveel om die dorp te besoek. "
"Great weather. Beautiful scenery. Central to all the other tourist destinations in the area. Wonderful for relaxation. All necessities available at nearby stores. "
"Sedgefield is onderbenut min mense weet van die lagoon en pragtige strand."
"We go there mainly for the Saturday Market “The Wild Oats”, but all the little shops are a refreshing change to the Eastern Cape. "
"Die dorp het my verras. Ek het nooit geweet dis so groot en het so baie kuierplekke nie."
"Daar is 'n baie oulike markie elke Saterdagoggend en dit was 'n verdere hoogtepunt."
"Sedgefield is 'n pragtige plek. Sal graag wil sien dat daar meer gemaak word van rolstoeltoeganklikheid by Myoli beach. Al is dit net 'n ramp wat rolstoel gebruikers kan help om tot bo op die duin te kom met plek vir hul stoele."
"Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!"
"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."
"The Saturday Farmers market at Sedgefield is always worth a visit. Also the town, being in the middle of the best part of the Garden Route, is well situated to explore the area."
"The Sedgefield area is lovely, and central to Knysna and George."
"Rustig en aangenaam. Kan lekker ontspan sonder om oorweldig te word met skare mense en groot groepe toeriste."
"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."
"Very nice town. But needs more child-friendly restaurants - all of the other restaurants we saw were pubs or bars. "
"Excellent restaurants available in Sedgefield."