Successfully reported

Verified Reviews

Sinoville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sinoville

Rated 4.1 out of 5 based on 12 reviews.

Sinoville

Salve

"Net gerieflik buite die erge stadsgewoel."

Sinoville

Salve

"Vir ons is dit nogal naby alles wat ons gewoonlik wil doen. Ons is van Ermelo af, en ons sal graag brosjures van plekke en inligting van daardie omgewing wil hê sodat 'n mens die omgewing meer kan benut en besigtig oor 'n naweek."

Sinoville

Mi Casa Selfsorg

"Very close to main shopping centres."

Sinoville

Mi Casa Selfsorg

"Sinoville is naby geleë and the hoofweg en winkelsentrum. Vir besigheid reistog is dit ideal."

Sinoville

Salve

"Goed geleë met al die groot winkelsentrums, restaurante en bioskope. Die klimaat is sub-tropies, veral in die winter is dit 'n pluspunt. Die omgewing is lowerryk en almal hou hulle tuine netjies. Dit is 'n plesier om daar in die strate te loop. "

Sinoville

Salve

"Die area is baie sentraal geleë en naby aan winkelsentrums en restaurante."

Sinoville

Salve

"Mooi, en baie vriendelike omgewing. "

Sinoville

Salve

"Sinoville is goed geleë en pragtig!"

Sinoville

Salve

" Het lank in die omgewing gebly en Sinnoville bly my gunsteling."

Sinoville

Edelweiss Corporate Guesthouse

"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."

Sinoville

Salve

"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."

Sinoville

Salve

"Sentraal en al die nodige besighede is in die omgewing. . "

MonTueWedThuFriSatSun
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910
MonTueWedThuFriSatSun
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910