Verified Reviews
Somerset East (KwaNojoli)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Somerset East (KwaNojoli)
Rated 4.2 out of 5 based on 44 reviews.
"Die ligging is pragtig - aan die voet van die berge, in ‘n rustige omgewing. Dis omring deur netjiese boerderye, en die pad daarheen is goed."
"Nie ideaal om laat Vrydagaand of aan die begin van 'n maand daar aan te kom nie. "
"Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis en karakter met heelwat eg Victoriaanse huise en vriendelike inwoners. Aande is snerpend koud in die wInter. Neem 'n baadjie saam en geniet 'n heerlike glasie rooiwyn op die "deck" van Somerset on Main Pub n Grub!"
"Baie interessante dorp en beslis baie mooier as verskeie ander dorpe in daardie omgewing. Ek het verskeie pragtige foto's in die dorp geneem."
"There is a lot in Somerset East and this is a rural town steeped in history. However, with the current municipal management, as is the case in many others in the Eastern Cape, the town is not clean and the roads in the town leaves much to desire. Somerset East, you have what a lot of towns would wish for, get it in shape and be proud of the history and use it to the town's benefit. You have Battis, Piet Retief and many more, use it to be on the map!"
"'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is."
"Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders."