Successfully reported

Verified Reviews

Somerset West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Somerset West

Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.

Somerset West

Penny Lane Lodge

"Pragtige dorp. Jammer dat gastehuis eienaars besoekers uitbuit net omdat die omgewing mooi is. "

Somerset West

40 Winks Accommodation

"Dit is 'n wonderlike verblyf, die skoonheid, vars natuur, die ligging, vriendelikheid van mense, hulpvaardigheid. Om alles op tesom in een woord dit is AWESOME."

Somerset West

Kings Highway Guest House

"Goed geleë naby wynplase en Route 44 mark."

Somerset West

Wine Route 44 Guesthouse

"DIE HEEL BESTE PLEK OM TE WEES. NABY ALLE GOEIE BESIENSWAARDIGHEDE, KAAPSTAD EN DIE LUGHAWE."

Somerset West

Kings Highway Guest House

"Indien ek ooit Kaap toe trek sal ek Somerset-Wes my blyplek maak. Mooi, skoon en gemaklik geleë naby snelweë."

Somerset West

Khayalenie

"Baie aangenaam, was baie warm maar gaan nie kla oor die weer nie. Dit was baie lekker."

Somerset West

Avondale

"Baie mooi."

Somerset West

Somerset Grace

"Oulike dorp!"

Somerset West

Helderberg Cottage

"Beautiful town with nice site seeing."

The Links, Somerset West

a'Vue Guesthouse

"Quiet area but very central."

Somerset West

Somerset Grace

"Puik en 'n goeie vakansiebestemming."

Somerset West

Somerset West Self Catering Accommodation

"Dis 'n puik ligging - naby die lughawe, Stellenbosch, Franschhoek, Paarl, talle wynplase, restaurante, markte, te veel om op te noem. "

Somerset West

Somerset Grace

"Pragtige dorp, ongelooflik netjies!"

Somerset West

Avondale

"Hang van mens se behoefte af en tipe vakansie wat jy beoog. In ons geval was dit ideaal."

Somerset West

Hottentots Mountain View Guest House

"Somerset-Wes is briljant. Wonderlike restaurante, naby die see en tussen die berge en wynplase."

Somerset West

Bay View Guest House

"Naby aan Stellenbosch en Kaapstad."

Somerset West

Boertjie & Mademoiselle

"Dink nie "Jan Allerman" besef hoe sentraal Somerset-Wes geleë is t.o.v. wynplase, uitstekende restaurante ens nie. Dink daar is 'n persepsie dat jy moet in Stellenbosch of Kaapstad self oornag vir optimale ervaring, maar my ondervinding is dat jy net so 'n lekker tyd indien nie lekkerder kan hê vir baie goedkoper. "

Somerset West

Khayalenie

"Uit die stad uit, maar tog naby genoeg om gou daarheen te ry."

Somerset West

De Molen Guest House

"Somerset West is centrally located - near the airport, a stones throw from Cape Town, the winelands and other sights. It's quieter and safer than Cape Town."

Somerset West

Penny Lane Lodge

"Will definitely go there again!"

Somerset West

Bay View Guest House

"Ons hou al vir geruime tyd daar vakansie. Aangename weer en pragtige omgewing."

Somerset West

Somerset Grace

"Naby alles, rustige boomryke omgewing."

Somerset West

Khayalenie

"Baie sentraal geleë."

Somerset West

Bay View Guest House

"Rustige dorp en geriewe is binne loopafstand. "

Somerset West

Khashamongo B & B

"Sentraal tot 'n wye verskeidenheid van Kaapse besienswaardighede en prag."

Page
Page 9 - Showing 241 to 268