Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Wildegans 4"Ons weer was ongelukkig nie baie goed hierdie jaar nie, maar voorwaar pragtige area."
De Kelders, South Coast Whale Route
Driftwood Cottage"Naby Gansbaai en Hermanus sowel as Stanford en Uilenkraalsmond, lekker strandjies by die natuurgrotte, natuurreservaat ─ wonderlike natuurskoon!"
Onrus, South Coast Whale Route
48 on Dawson"Ons het by ons kinders in die karavaanpark gekuier en die gedagte dat die groter kinders in die aande buite die park moes gaan vermaak soek, was vir ons bietjie van 'n kwelpunt. "
Franskraal, South Coast Whale Route
Lagoon's Edge"Heerlike plek vir gesinne met kinders! Ons was op die River Queen in Stanford ook. "
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove Apartment"Pragtige kusdorpie, ons sal definitief weer kom kuier! "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Little Delton"Kleinmond is ‘n stil kusdorpie as jy deur sy hoofstraat ry buite seisoentye en ons het nie veel verwag toe ons besluit het om daar te gaan vakansie hou nie. Ons het egter vinnig besef dat sodra jy bietjie afwyk van die hoofpad af jy aangenaam verras sal wees met hope restaurante en besienswaardighede. Met groter stede soos Hermanus en die Strand binne ‘n 50 km radius is dit voorwaar ‘n ideale vakansiebestemming."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Vlei Studio"Beautiful, coastal town. Rocky coast with lots of crayfish which can be caught in the crayfish season with a permit!"
De Kelders, South Coast Whale Route
85 on De Villiers"Nie super baie om te doen vir jongmense nie, maar Hartenbos darem nie te ver nie. Pragtige area met ongerepte natuurskoon. "
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Waterfall on Clarence Self-catering"Als wat jy nodig het is naby. Stapafstand. Baie veilig gevoel as vrou-alleen wat saam met my seun op vakansie was, maar kan beslis sien dit is ‘n klein, stil gemeenskap wat ook moet omsien na ons toeriste gedurende vakansies. Maar ek verkies dit so stil en intiem. Verlief op Betties met haar berg en see."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Mountain View Cottage"Hermanus is a great destination for travellers. Beautiful beaches."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Waterfall on Clarence Self-catering"Pragtige vakansiedorpie om van alle spanning te ontlaai met 'n baie netjiese en skoon omgewing!!!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
Klein Uitkyk"Dis sentraal in die Overberg met baie buitemuurse aktiwiteite."
Kleinbaai, South Coast Whale Route
White Shark Lodge"Kleinbaai is beautiful, our friends enjoyed the fishing on the harbour wall. We would definitely go back to Kleinbaai."
Fisherhaven, South Coast Whale Route
125 Visarend"The poor network coverage in the area was unexpected, but it allowed for exploring the location with little distraction and especially well deserved relaxation. "
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Suikerbekkie"Great seaside town. Low key with a great restaurant, coffee shop and store for basics. "
Voëlklip, South Coast Whale Route
Villa Blu"Beste area in Hermanus - stil, veilig en mooi uitsigte op see en berg."
De Kelders, South Coast Whale Route
Forty Winks Holiday Home"Baie lieflike en rustig plek ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove B107"Lovely area, loved the walkways along the coast."
De Kelders, South Coast Whale Route
Sea Song"Baie veilig en vriendelike plek, maar te min om te doen indien langer as vier nagte. "