Successfully reported

Verified Reviews

South Coast Whale Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route

Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.

Pringle Bay, South Coast Whale Route

Traveller's Lodge

"Baie rustig in besige seisoentyd."

Franskraal, South Coast Whale Route

Franskraal Seafront Accommodation

"As jy opsoek is na 'n rustige kusdorpvakansie, dan is Franskraal die perfekte ligging, vêr weg van al die besige dorpe. Inwoners van die dorp word heeldag gesien met hulle troeteldiere wat gebruik maak van die pragtige wandelpaadjie al langs die kus."

Kleinbaai, South Coast Whale Route

Nell's B&B

"Kleinbaai het 'n rotsagtige kuslyn so dis nie vir strand en see-swem liefhebbers nie. Maar as jy lief is vir rotse en dawerende golwe is dié net die plek. Daar is 'n heerlike restaurant en die haaiduik ekskursies is hoogs aan te bevele."

De Kelders, South Coast Whale Route

Quena

"Baie mooi rustige plek."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Alikreukel Self-Catering

"Dis 'n pragtige plek en dis 'n goeie plek as jy rustigheid soek."

Vermont, South Coast Whale Route

Le Whale

"Dis 'n uitstekende area."

Pringle Bay, South Coast Whale Route

"Pringlebaai is 'n wonderlike toeristebestemming. Vriendelike mense en heerlike rustigheid. Beslis aanbeveelbaar!"

Franskraal, South Coast Whale Route

Ridge Road

"Franskraal is 'n rustige klein dorpie en die mense is almal baie gaaf en vriendelik. Almal is Afrikaans en ons het heerlik daar gebly."

Van Dyks Bay, South Coast Whale Route

Villa Jondé

"Lekker cage diving gedoen. Die see is net so mooi daar. Honderde foto's geneem. "

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Umoya Romantic Getaway

"Harold Porter Botaniese Tuine is 'n hoogtepunt. Die pikkewyne is baie oulik."

Sandbaai , South Coast Whale Route

Sandbaai Woonstel

"Sal graag weer Sandbaai besoek."

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Heaven's Door

"Best place to go on holiday."

Sand Bay, South Coast Whale Route

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home

"Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap."

Kleinbaai, South Coast Whale Route

Cara-Elana

"Ek wil daar gaan aftree. "

Onrus, South Coast Whale Route

Strandloper Self Catering Units

"Aangenaam verras oor die mooi woonbuurt. Maklike toegang tot die see/stapgeleentheid, restaurante, winkels, ens."

Sandbaai , South Coast Whale Route

Sandbaai Cottage

"Sandbaai is eerder 'n alternatiewe verblyf om Hermanus se groter omgewing te verken en geniet. Sandbaai is nie 'n aantreklikheid op sy eie nie."

De Kelders, South Coast Whale Route

Rest a While

"Depends on what you are looking for. As a quiet getaway for a relaxed break, it is perfect for strolling amongst the rock pools and collecting seashells. Close to the small town of Gansbaai and exploring the surrounding coastline. "

Sandbaai , South Coast Whale Route

Pophuis

"Pragtige, vriendelike plek."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Picollo Bocca Villa

"Needs to be more Halaal friendly."

Onrus, South Coast Whale Route

@ The Owl Rock

"Vir my persoonlik, 'n ontspannings plek en maklik om jou weg te vind."

Onrus, South Coast Whale Route

Under the Trees

"Quiet, restful, great beach for kids."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Lekkerus

"Dorpie het mooi ontwikkel na 'n fantastiese familiebestemming."

De Kelders, South Coast Whale Route

Whale Heights

"Jy is so veilig en die mense daar is baie behulpsaam en vriendelik."

Voëlklip, South Coast Whale Route

Casa Del Mar 214

"Pragtige bestemming en heerlike strande!"

Voëlklip, South Coast Whale Route

77 on 7th Street

"Rustige atmosfeer, puik restaurante en 'n lekker oop strand."

Page
Page 63 - Showing 1861 to 1890