Successfully reported

Verified Reviews

South Coast Whale Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route

Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.

Franskraal, South Coast Whale Route

xxxxxxxxxxxxxxx

"Fantastiese, rustige plek. Mooi skoon strande en ek het veilig gevoel om met my seun af te loop strand toe. Al die inwoners is vriendelik en mens voel sommer tuis."

Sandbaai , South Coast Whale Route

Snails' End Cottage

"Pragtige plek, oorheers deur buitelandse besoekers wat pryse opjaag."

Franskraal, South Coast Whale Route

Leegle

"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."

Vermont, South Coast Whale Route

7 on Vygeboom

"Die area is lekker sentraal en naby aan Hermanus en al die wynplase in die omgewing."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Forget-me-not

"Dis 'n wonderlike plek vir toeriste."

Sandbaai , South Coast Whale Route

Ocean Song Self Catering

"Perfekte plek om gaste veilig te laat voel."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Picollo Bocca Villa

"Perfect holiday destination and we come back every time."

Kleinmond, South Coast Whale Route

35 at DF Strauss Street

"Perfekte kusdorpie vir 'n wegbreek. #kleinmondmynou"

Vermont, South Coast Whale Route

Eendag Holiday Home

"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Cyara

"Pragtige omgewing en beslis vir natuurliefhebbers."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Goedemoed

"Pragtige kusdorp met asemrowende natuurskoon en in die hartjie van die Kaapse Fynboskoningkryk!"

Kleinmond, South Coast Whale Route

Mondche

"Kleinmond is 'n lieflike plek om te verken!"

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Heaven's Door

"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Cornerstone

"Betty's Bay is a great destination for people who love nature and especially the Cape Mountain fynbos."

Kleinmond, South Coast Whale Route

Classics

"Kleinmond is die plek om te besoek as jy rustigheid soek."

Sandbaai , South Coast Whale Route

Sandbaai Country House

"Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!"

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Leopard’s Rest

"Die plek self is pragtig. Hou baie daarvan. Sal weer teruggaan vir vakansie of net wegbreek van die gejaag van die stad."

Kleinmond, South Coast Whale Route

35 at DF Strauss Street

"Ons het gevoel dat die winkels af na die Hawe se kant toe, te laat oopmaak in die oggende indien 'n persoon 'n ontbyt wil geniet. Daar was 2 oop so was nie baie beïndruk daarmee nie. Selfs die boekwinkels was teen 10 nog nie oop nie. Baie teleurgesteld daaroor, maar die res was dit taamlik ok. "

Vermont, South Coast Whale Route

Makarios

"Rustige, stil omgewing. "

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Cornerstone

"Besoek aan Bistro 365 op Pringle Baai 'n definitiewe MOET!"

Pringle Bay, South Coast Whale Route

Pringle Mingle Apartments

"Baie mooi, oulike en lekker eetplekke."

Betty's Bay, South Coast Whale Route

Cornerstone

"Klein dorpie-wegbreek met rus vir die siel!"

Kleinmond, South Coast Whale Route

Bateleur Holiday Home

"Stil en rustige dorpie, met goeie ligging."

Sandbaai , South Coast Whale Route

Coliz House

"Lovely area. Beautiful walk along the beach path. Beautiful sunset. Absolutely just gorgeous!"

Page
Page 74 - Showing 2191 to 2220