Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Baie mooi opgepaste strand (die deel weg van die karavaanpark). Privaat, mooi rotse en lekker strand."
"Ramsgate Beach bied baie verskillende aktiwiteite vir die kinders om te doen en ons het baie veilig op die stand gevoel met behulpsame, vriendelike mense wat 'n ogie oor jou goedjies hou."
Margate North Beach, South Coast
Juanita 301"Baie besig, maar naby aan al die meeste besienswaardighede."
"Daar is baie om te doen en te sien in Shelly Beach. Baie lekker vakansieplek. Ek sal dit aanbeveel."
"Een van die mooiste strande. Alles is naby genoeg sodat jy nie hoef te ry nie. Lekker eetplekke soos Zanzibar waar jy lekker kos kan kry terwyl jy uit kyk op die see."
"Die strand is rêrig mooi en die see is lekker om in te swem en daar is min mense wat dit baie lekker maak! "
"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."
St Michael's-on-Sea, South Coast
La Carona 3"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."
"Enjoyed the area immensely. So much to do and so many destinations to go visit. Will go back to the area."
"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."