Verified Reviews
Southbroom
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southbroom
Rated 4.6 out of 5 based on 303 reviews.
"Fantastiese area met 'n lieflike gholfbaan, great plaasstalle en pragtige strande."
"Southbroom is a very clean and quite little town. Looking forward to going back."
"We went out of season and enjoyed the peace and solitude. Great place for a much needed break and rest."
"'n Pragtige, skoon strand met skoon geriewe! 'n Moet vir enige see-liefhebber."
"Daar is heelwat in die area om te doen. Ons het die Croc World besoek asook die Wild Waters by die Wild Coast Sun, maar die feit dat San Lameer so lekker en veilig is vir die kinders om te kan fiets ry, visvang en swem hoef jy nie veel meer in die area te besoek nie."
"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
"Die apies is oral, maar oor die algemeen baie skoon en mense baie behulpsaam. Strande skoon oor die algemeen."
"Die hele Trafalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bosliefhebbers asook seeliefhebbers."
"As dit nie vir San Lameer daar naby was nie, sou ek nie in Southbroom vakansie hou nie."
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."
"Dit is 'n vriendelike klein dorpie met soveel eetplekkies en plekke om jou op 'n reëndag bedrywig te hou."
"Lovely peaceful place for families. Not the hustle of the north coast. Will definitely be back!"