Verified Reviews
St Francis Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in St Francis Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.
"Dit is 'n unieke plek met sy eie karakter. Ons sal beslis weer hiernatoe kom om te ontspan."
"St Francis Bay is lovely. Not a lot to do for kids out of season but lovely to spend a few days there for adults. The Harbour is beautiful, as are the canals. Great place to visit for sure."
"Vir ons persoonlik, sou dit lekker gewees het as ons iets kon kry wat ons dogter kon doen. Alles was toe."
"Uitstekende gholfbane en goeie restaurante maak die dorpie lekker om in te kuier. Die Superspar was fantasties en 'n plesier om by inkopies te doen."
"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."
"Ons het 'n heerlike bootrit saam met 'n vriend wat daar bly op die kanale tot by die oop see gehad en dit was fantasties."
"Mooi vakansieplek met heelwat om te sien. Mooi eetplekke, onder andere by die hawe. Cape St Francis is ook 'n besoek werd. "
"Ons eerste besoek daar en het werklik beïndruk. Soveel om te doen en sien met puik restourante binne loop afstand."
"Pragtige plek! Kan nie glo dat ek nog nooit daar was nie. Sal graag weer by die "port" wil bly, of selfs by die lagoon gedeelte."
"St Francis Bay is a lovely place to retreat from the hustle and bustle of our everyday lives, with spectacular views. Truly a place where you can unwind and enjoy what nature has to offer."
"Was nog altyd mal oor golfbaan, en dit is 2de keer met my familie daar kom kuier."
"Lieflike dorpie met wonderlike restaurante en heerlike plek om te gaan stap langs die rivier en see. "