Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 1024 reviews.
"We discovered the Stellenbosch University Botanical Garden. A hidden gem, offering peace and quiet on a Monday morning, away from the hustle and bustle in the streets. The Katjiepiering Restaurant in the garden offers great food at reasonable prices and one can sit and relax there for hours!"
"Dit was bietjie ver om te stap na die dorp, maar andersins gerieflik en stil. Dit is 'n woonbuurt, nie 'n toeristebestemming nie."
"Stellenbosch is baie mooi. Uniepark is nabygeleë aan vele restaurante en maklik toeganklik tot die dorp. Baie mooi omgewing."
"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Laanhof"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
The Vibe Dorp Street"Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Avemore Eikehof No 2"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Parfait at Jan Catz"Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig."
"Stellenbosch is steeds een van ons gunsteling plekke om oor naweke te besoek. Dit bly volgens ons een van die mooiste plekke in die land. "
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Escape to 205"Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier."
"Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie."
"Stellenbosch ontwaak bietjie laat. Ek kon nie by my eerste keuse ontbyt nuttig nie, want hulle was 07:30 steeds toe."