Verified Reviews
Still Bay West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay West
Rated 4.7 out of 5 based on 176 reviews.
"Stilbaai is 'n pragtige plek met lekker visvangplek en groot veilige strande. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan."
"Ek is mal oor Stilbaai. Tot die mate dat ek nou uiteindelik daar in grond belê het. Ek hoop om binnekort van die pragtige plek 'n inwoner te wees."
"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "
"Ons het meer van Stillbaai-Oos gehou omdat dit naby als is. Wes is mos naby die hoofstrand as ek dit nou reg het, so ons verkies Stilbaai-Oos."
"Thoroughly enjoyed Still Bay, neat, tidy, residents very friendly, will definitely return."
"Beslis die moeite werd om hier te kom ontspan... Soveel interessante winkeltjies en eetplekke. "
"Pragtige strand met kristalhelder water, oulike winkels en goeie en bilikke eetplekke."