Successfully reported

Verified Reviews

Still Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 715 reviews.

Still Bay East, Still Bay

37 on Oos

"Ons sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak indien ons in Stilbaai wil oornag."

Still Bay East, Still Bay

11 Bellevue Resort

"Oulike dorp en sal dorp weer besoek. Begrafplaas lyk baie netjies en pluspunt vir dorp."

Still Bay

Botterkloof Resort

"Mooi plek, vakansie was te kort om volledig te verken. Sal weer kom."

Still Bay East, Still Bay

11 Bellevue Resort

"Baie lekker skoon swemstrande met besonderse sonsondergange."

Still Bay

Botterkloof Resort

"Stilbaai is pragtig."

Still Bay East, Still Bay

7de Hemel Stilbaai

"Om in die sewende hemel te woon was klaar 'n groot lekker, maar die pragtige, uitgestrekte wit strand wat jou anderkant die duin begroet, was 'n baie aangename verrassing! Stilbaai is tops!"

Still Bay

Botterkloof Resort

"Baie skoon en rustige kusdorpie."

Still Bay East, Still Bay

7de Hemel Stilbaai

"Well I'm definitely going back it's my new favourite place."

Still Bay East, Still Bay

Stilbaai Vakansie

"Stilbaai-Oos het die lekkerste swemplek op riveroewer."

Still Bay East, Still Bay

Hibiscus House

"Hier die plekkie van die huis is nie te stillerig nie. Lekker uitsig en die estuarium."

Still Bay East, Still Bay

Stilbaai Holiday Bungalow

"Dit is baie netjiese dorp met heerlike staproetes en lekker vars vis by die hawe."

Still Bay

Baardbos Private Game Reserve

"Stilbaai bly vir my die beste vakansie bestemming."

Still Bay East, Still Bay

Bellevue Resort

"Pragtig, skoon en lekker Afrikaans!"

Still Bay

Botterkloof Resort

"Fantastiese strand!"

Still Bay

Baardbos Private Game Reserve

"Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou."

Still Bay East, Still Bay

Nr 12 Bellevue

"Stilbaai is 'n besonderse vakansiebestemming, vriendelike mense, lieflike skoon strand en omgewing."

Still Bay

Botterkloof Resort

"Pragtige dorp en omgewing."

Still Bay East, Still Bay

Anchorage River House

"Dit is ‘n entjie weg van die gewoel af so vir my is dit ideaal. Maar na genoeg as jy deel wil wees van die vakansie bestemming."

Still Bay East, Still Bay

7de Hemel Stilbaai

"Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en grootte van die dorp. Ons het 'n paar huisies langs die see verwag maar 'n lewendige, uitgebreide stad gekry met pragtige groot huise, 'n bedrywige besigheidsarea en wonderlike natuurskoon! Gaan kyk gerus, dis pragtig!"

Still Bay East, Still Bay

7de Hemel Stilbaai

"Dit is die beste vakansie-oord vir my en my gesin. Sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir jou geld."

Still Bay East, Still Bay

Still Bay Holiday Home

"As jy wil wegkom van alles is Still Bay East die plek! Lekker rustig."

Still Bay East, Still Bay

Die Ou Familie Strandhuis

"Pragtige plek! Die dorp word mooi in stand gehou."

Still Bay

Botterkloof Resort

"Stilbaai is 'n wonderlike bestemming."

Still Bay

Botterkloof Resort

"As mens Stilbaai nie waardeer nie, sal jy nêrens anders waardeer nie. Dis 'n pragtige dorp. "

Page
Page 17 - Showing 481 to 510