Verified Reviews
Strand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand
Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.
"Dis gerieflik naby Kaapstad, maar nie in die gewoel van die stad. Pragtige uitsigte van Valsbaai met die berg om."
"Daar is verskeie restaurante en as die weer dit toelaat kan jy lekker langs die see gaan stap."
"Was ons gunsteling vakansie bestemming, maar dinge het baie verander daar. Sal nie sommer weer daar gaan vakansie hou nie."
"Die Strand self bied na my mening slegs die see, en dit is die enigste rede hoekom ons daar was."
"Baie mooi en rustig en tog binne redelike ryafstand vanaf Kaapstad met sy besienswaardighede."
"Dit is 'n baie rustige area. Niemand pla jou nie. Die see is ook 'n bonus. Ek sal dit 100% aanbeveel."
"Buitengewoon winderig, die strand self is baie besig met etlike straatmusiek dag en nag."
"Was die regte tyd vir 'n besoek. Dit was minder besig, want die Kerstyd en oor Nuwejaar is net te besig (vorige jaar se ondervinding)!"
"Meer beligting veral vir snags wanneer gesin laataande op strand wil loop as gevolg van hitte."