Verified Reviews
Suiderstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Suiderstrand
Rated 4.5 out of 5 based on 45 reviews.
"To select if you like the isolation. The closest shopping is 6 km away on gravel road. We knew it and were prepared."
"Little to far from shops. 5.2 kilometers gravel road was little challenging. Signal challenges. Only Vodacom network got signal."
"Baie mooi strandgebied, maar vooruitgang is ook besig om sy tol te eis, baie huise is aangebou, so dit gaan seker nie meer vir lank so rustig en stil wees nie. "
"Pragtige plekkie met 'n baie mooi strand. Perfekte plek om weg te breek van die stad se geraas. "
"Baie aangename plek, baie rustig en verwyderd van die geruis van Struisbaai. Nie baie mense is bereid om met die grondpad te ry nie. Maar is vir seker die moeite werd."
"Suiderstrand is 'n pragtige plek, maar ver weg van tots elfs die naaste winkel, so as jy tot self ys, brood, melk, kaas, ens. nodig het, moet mens redelik ver ry vir dit. Die grondpad wat mens moet ry is horribaal en ek dink dit moet ook vir gaste uitgewys word."
"Suiderstrand se natuurskoon is baie mooi. Dit is net 'n bietjie ver van alles af en daar is geen winkels naby vir iets wat dalk vergeet is nie, maar gelukkig het ons gasvrou ons voor die tyd daarvan laat weet. Ons sal eerder volgende keer in Struisbaai self tuisgaan."