Verified Reviews
Summerstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Summerstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 209 reviews.
"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."
"Amazing place to stay in P.E. in the middle of everything. If I could right now I would move there like yesterday."
"Somerstrand is 'n veilige bestemming vir toeriste. Alle geriewe is stapafstand van mekaar af. Dit bied baie geleentheid om heerlik te kan stap op die veilige wandelpaaie langs Somerstrand, of te kan draf vir die draf-entoesias of selfs vir die kinders of volwassenes om die hele kusweg op hulle fietse te verken op die wandelpaaie."
"Mooi skoon en 'n lekker lang stap pad reg langs die see. Dis skoon en selfs die publieke toilette was skoon. Mooi aan die Munisipaliteit. "
"Die omgewing is op verskillende pragtig, maar net verder af is dieselfde gebied vuil en onnet. "
"Somerstrand is besonder skoon en netjies. Daar is soveel om te doen vir kinders en volwassenes."
"Alhoewel ons net 'n vinnige familie besoek gedoen het en nie eintlik veel omgewingstoere gedoen het, dink ek dit is goeie ligging."
"Was net twee nagte daar, maar sal dit selfs as vakansiebestemming aanbeveel."
"Die plek om te wees in Port Elizabeth vir vakansiedoeleindes. Skoon strande en baie toeristegeriewe."
"Baie rustige buurt met breë sypaadjies. Dit is beslis 'n gesinsvriendelike plek."
"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."
"Ons vind die omgewing en strand baie skoon en netjies en 'n pluspunt is die lang veilige ente wat jy langs die strand kan stap. Dan ook die heerlike eetplekkies naby mekaar. Voldoende parkering en gerieflike fietsbane,"
"Dis vir ons lekker sentraal en naby aan die universiteit, winkelsentrums en restaurante."
"Good location for the sea, promenade, beach walks, shops and restaurants. Love the waves crashing through the rocks!"
"Beautiful beaches and warm water. So many activities, the boardwalk, parks and malls."
"Uitstekende bestemming, veilig en skoon. Sal definitief elke keer terug gaan. Baie om te doen en sien."