Successfully reported

Verified Reviews

Sunshine Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

The View

"Die lekkerste plek op aarde. Daar is iets vir almal om te doen."

Seaview, Sunshine Coast

Elizabeth House

"'n Moet sien in jou lewe!"

Kleinemonde, Sunshine Coast

Green Fountain Villa No.5

"Netjies met 2 strandmeer opsies, perfek vir gesin met klein kinders."

Kenton-on-Sea, Sunshine Coast

Emlanjeni Cottages

"Dit is 'n vyfster strand. Die hele dorpie was baie skoon en netjies en jy word nie oorval deur bedelaars en karwagte nie. Definitief die moeite werd! "

Summerstrand, Sunshine Coast

Sunset Guesthouse

"Lief geword vir plek veral as jy langs kus af ry. Mooiste staproetes en natuur."

Wavecrest, Sunshine Coast

Jacaranda

"Oulike plek en vriendelik mense. Sal enige tyd daarheen kan verhuis."

Port Alfred, Sunshine Coast

Beach

"Ons was aangenaam verras met die skoon strande. Ons was elke dag op East Beach en dit was regtig skoon. Op 26 Desember het daar bietjie rommel rondgelê in die straatjie naby die strand waar die motors die vorige dag geparkeer het, maar tot my verbasing het werkers vroegoggend al opgedaag met swart sakke en begin opruim - nogal op die openbare vakansiedag! Daar is lieflike eetplekke en ander winkels. Die enigste negatiewe dingetjie is dat mense nie plastieksakkies saamneem vir hul honde se oepsies op die strand nie. Op Kleinmond word 'n hele rol plastieksakkies gratis voorsien en mense maak nie gebruik daarvan nie! Ons is self mal oor honde, maar maak asb skoon agter jou vierpoot. "

Summerstrand, Sunshine Coast

@ 47 Guest House

"Beautiful, clean and serene neighbourhood."

Oyster Bay, Sunshine Coast

Oyster Bay Inn

"Lekker rustige plek by die see!"

Walmer, Sunshine Coast

The Plump Pelican

"Rustig en tog naby besighede."

Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast

Tipuana B&B & Self-Catering

"Grahamstad se strate is vuil en die paaie word nie in stand gehou nie. Die water is van so 'n aard dat jy dit nie kan/wil drink nie. Diere (donkies en beeste) loop rond in die middel van die dorp en eet uit oorvol publieke asblikke. Twee uit drie verkeersligte was buite werking. "

Bluewater Bay, Sunshine Coast

88 De Mist

"Ek sal weer in Bluewater Bay vakansie hou. Dit is 'n mooi rustige area. "

Noorsekloof, Sunshine Coast

Kliphuis Vakansiehuis

"Kan dalk na netheid kyk. Parkie het bietjie besoedeling."

St Francis Bay, Sunshine Coast

Milkwood Country Cottage

"Lieflike, rustige omgewing om te kuier. Skoon en besienswaardighede wonderlik."

Wavecrest, Sunshine Coast

Beach Cabanas

"Sentrale ligging in Jeffreysbaai. "

Patensie, Sunshine Coast

Roodegrond Rivier Kamp

"Patensie se dorpie is redelik klein en bedrywig! Hankey is effe verder, maar die Spar is baie beter ingerig. Die dorpie het 'n paar interessanthede."

Ferreira Town, Sunshine Coast

Across Vakansie Akkommodasie

"Baie gerieflik met winkels, strand en eetplekke loopafstand. Sal weer besoek. "

Winterstrand, Sunshine Coast

Winterstrand Holiday Flat

"Great plek om vakansie te hou met familie of met vriende sal dit aanbeveel vir enige iemand."

Port Alfred, Sunshine Coast

Dollery House

"Very impressed, beautiful clean town. Small town but everything you need."

Cannonville, Sunshine Coast

The Spotted Grunter Cottage

"Very quite and safe for children."

Summerstrand, Sunshine Coast

125 Brookes Hill Suite

"Ons was beïndruk met die netheid van die Strand en Wandellaan. Dit maak dit lekker om daar te kuier."

Addo Elephant Park, Sunshine Coast

Kuzuko Lodge

"We would love to see hyenas/wild dogs in the park. A fire under the stars will be a great idea. That will give you that African atmosphere at night. "

Page
Page 104 - Showing 3091 to 3120