Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Mooi skoon en 'n lekker lang stap pad reg langs die see. Dis skoon en selfs die publieke toilette was skoon. Mooi aan die Munisipaliteit. "
"Baie mooi plek, maar geen winkels oop na 17:00. Slegs 1 of 2 restaurante en ‘n vulstasiewinkel is oop."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Barnard Self-Catering Accommodation"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Coldsprings Lodge"It was great to be there during the National Arts Festival. We especially liked the new venue for the market."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Thank you for the wonderful stay and ensuring I get to make memories, beautiful ones with my kids."
"Die omgewing is op verskillende pragtig, maar net verder af is dieselfde gebied vuil en onnet. "
"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
"Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik."
"Somerstrand is besonder skoon en netjies. Daar is soveel om te doen vir kinders en volwassenes."
"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique"Almal was vriendelik met ons gewees. Ons het 'n fantastiese naweek gehad."
"Pragtig weggesteek en naby die groot dorp. Fantastiese bestemming vir enige mens."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Windsong"Moet heerlik wees in die somer en wanneer chokka seisoen Julie open."