Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."
St Francis Bay, Sunshine Coast
St Francis Golf Lodge"Lieflike area om vakansie te hou. Kaap St Francis het 'n heerlike strand en daar is wonderlike stap en bergfiets paadjies."
"It has a lovely accessible beach that we used often. The road outside the Dune is busy and could use a pedestrian crossing. "
"Kabeljous is uitstekend en stil geleë uit die hoofstroom van bedrywighede, maar naby genoeg aan alles dat dit uiters gerieflik, maklik en vinnig is om te bereik. As Jeffreysbaai se hoofstrand met baie mense nie jou ding is nie, is Kabeljous se strand en lagoon die perfekte alternatief. Beslis 'n aanbeveling vir 'n lekker rustige ontspanne tyd."
Paradise Beach, Sunshine Coast
nee"Oorgenoeg plekke in die omgewing om te besoek op slegte-weer-dae."
"Dis 'n heerlike swemstrand, met lifeguards. Rustige omgewing. Sal enige tyd weer daar tuis gaan."
"Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan."
"Bathurst is 'n pragtige dorp met baie kunstenaars. Die pynappels is baie baie lekker. Ons het regtig baie van die dorp gehou, veral die groot ou bome en voëls."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Kingfisher Close"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."
"Kleinemonde is 'n heerlike en veilige vakansie plek met die nodige winkels en fasiliteite naby genoeg sonder om dit die fokus punt van 'n rustige vakansie te maak."
"Beautiful beaches and warm water. So many activities, the boardwalk, parks and malls."
"It's not as close to all amenities but its a very safe, quiet neighborhood. You get to see other places that you would not see if you were in a central place."