Successfully reported

Verified Reviews

Sunshine Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.

Patensie, Sunshine Coast

Ripple Hill Hotel

"Pragtige ou dorpie met lowergroen-boorde. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast

18 on Barnard

"We go down regularly to see grandchildren and always enjoy what ever we do, as there are plenty of places to visit."

Wavecrest, Sunshine Coast

Dirkies Dream Beachfront

"Baie mooi en is altyd skoon."

Cannonville, Sunshine Coast

The Nightjar

"Cannonville was nog altyd een van ons gesin se gunstelinge. Dit is heerlik rustig met fantasties voëllewe. Gerieflik naby aan Addo sowel as PE."

Paradise Beach, Sunshine Coast

Addie's Self Catering in Paradise

"Ongelooflike mooi strande en 'n uiters rustige atmosfeer. Presies wat stedelinge benodig om batterye te herlaai!"

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Seester Strandhuis

"Pragtig skoon en netjies."

Patensie, Sunshine Coast

DeMist Cottage - Old Bearie

"Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle."

Newton Park, Sunshine Coast

Umoya Cottages

"Newtonpark is baie sentraal so sal enige tyd weer in daardie omgewing oorslaap."

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Solitaire 13

"Ons was lanklaas in Jeffrey's en ek het nie besef hoe baie uitbreidings plaasgevind het nie. Dit was baie lekker in die winkels gewees. Jeffrey's is baie skoon en netjies. "

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Madiolyn

"Sien jou weer binnekort."

Uitenhage, Sunshine Coast

Milkwood 53

"Was baie kort in Uitenhage, slegs vir troue, maar was 'n positiewe ervaring."

Port Alfred, Sunshine Coast

Hibiscus House

"Lekker plek om uit te span. "

Kidd's Beach, Sunshine Coast

Milkwood On Main

"Dit is die mooiste, rustigste en vriendelikste plek ooit 'n Besoek aan The Tea Room is 'n moet! Die kos is lekker en bekostigbaar en die diens goed. Die strand is mooi skoon en ons het veilig gevoel daar. Hou aan met die goeie werk Kidd's Beach!"

Kenton-on-Sea, Sunshine Coast

Woodlands Cottages and Camping

"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Jeffreys Bay Backpackers

"Baie lekker plek en die weer was perfek!"

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Solitaire 13

"Goeie, mooi, skoon strande."

Bluewater Bay, Sunshine Coast

Ivanda Bed en Ontbyt

"Dit is 'n rustige en vriendelike omgewing. Die ligging van die area is van so 'n aard dat daar nie hoef rondgery te word nie en maklik kan stap om by enige plek te wees nie. "

Port Alfred, Sunshine Coast

Gillroy House

"Baie aangename strande met heelwat aktiwieteite en natuurskoon om te geniet in die omliggende omgewing."

Bushmans River, Sunshine Coast

Fat Fish B&B

"Altyd baie lekker om die area te besoek."

St Francis Bay, Sunshine Coast

Ships Bell 16B

"Ons eerste besoek en het nooit geweet dit is so mooi nie . Oulike winkeltjies en lekker eetplekke. Hier sal ek kan aftree ."

Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast

Bezali Lodge

"'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel."

St Francis Bay, Sunshine Coast

Casa de Dani - Original

"Die hawe bied n pragtige uitsig oor die see en bote. Bote kan gehuur word per uur vir ritte op die seë. Handgemaakte items te koop om jou te laat onthou van St.Francisbaai en die tyd wat jy daar deurgebring het. Die gemeenskap vriendelik en behulpsaam. Ek besoek graag weer St. Francisbaai."

Bushmans River, Sunshine Coast

69 on Main

"Awesome restaurants, BBG brilliant food and service. Sandbar great too. "

Page
Page 134 - Showing 3991 to 4020