Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"'n Dorpie op die walle van die Sondagsrivier waar 'n mens veilig voel! Die Grunter's Bar net oorkant die straat bied besondere goeie spyskaart vir 'n kroeg! Verder is dit binne minute se ry van die Mathyolweni-hek van Addo Olifantpark. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het en wat ons sal aanbeveel en na sal terugkeer in die toekoms. "
"Gaan besoek die padstal so 5km buite Patensie genaamd Padlangs as jy van lekker kos hou."
"Woonbuurt lyk baie goed en is redelik sentraal, en ook nie te vêr van die strand af nie."
"Wavecrest is a very safe and quiet neighbourhood with the most friendliest of neighbours as well."
"Winderig en koud, maar as dit nou nie pla nie dan is jy by 'n goeie plek! Die restaurante daar is uitstekend!"
Paradise Beach, Sunshine Coast
Paradise Sands"Die binnenshuise swembad kan dalk verhit wees, dan sal dit meer gebruik kan word reg deur die jaar."
"Bluewater Bay is uitstekend geleë, maklik om in die stad en op die omliggende strande uit te kom. Daar is alles - 'n groot Spar en inkopiesentrum met alles wat ons nodig gehad het en gemaklik om by uit te kom. Dis ideaal vir mense wat graag draf, fietsry of kano ry. Daar is beskerming vir die natuur ook en ons het daagliks 'n besoek van 'n rob gehad. Bluewater Bay, julle rock!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Pebbles Beach Cottage"PE bied baie om te doen, bemarking mag dalk nog aandag kort. Die mense is vriendelik en behulpsaam, toerisme na die gebied gaan toeneem."
"Easy to find your way around, pretty neighbourhood with nice open areas, safe places to walk and lots of fun things to do and places to visit."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Milkwood 218"Dis nie in Jeffreysbaai nie en jy moet deur 'n informele nedersetting soontoe ry."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Summerhill Self-Catering Apartments"Oulike plek met heerlike eetplekke."
"We didn't really visit Kabeljous as Barbiers Bliss seemed to be closer to Jeffreys Bay, or for us it was. We found the places we visited to be of high standard. A little cafe on the beach front called Tasty Tables serves the most delicious coffee and The Doughnut Den has the tastiest mini-doughnuts we've had in a long time. What the town could consider is maybe an after-hours pharmacy. Maybe a little more for the elder visitors should also be provided. At my age, 70, bungee jumping, surfing etc. are things which I can only reminisce over."