Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Dit sal wonderlik wees as al die padwerke afgehandel is en ook van die paaie in die dorp opgeknap word. Die pragtige dorp sal nog meer toeriste trek."
"The local pub was great and the locals friendly. The band was an unexpected bonus. The Spar however needs to stay open later over weekends."
"Dit is ons nuwe bestemming. Dit is die skoonste dorp, vriendelikste mense en almal praat Afrikaans. "
"Feels like a village yet part of a large city. Friendly people and relaxing, safe environment. "
"Die pad daarheen is pateties. Die see-uitsigte pragtig, maar om by die water uit te kom is 'n probleem."
"Die Spar en Pick & Pay en Woolworths het alles wat mens nodig het. En 'n besoek aan Bathurst is 'n heerlike uitstappie. Buite seisoen is die restaurante baie stil. Daar is 'n juweeltjie met die naam Fish, waar vars vis, vis samoosas en viskoekies gekoop kan word. Pragtig skoon met puik diens. "
"Lekker sentraal, baie restaurante en kuierplekke en die verkeer het geensins gepla nie."
"Jeffreysbaai is 'n baie mooi, rustig en veilige plek. Mense is vriendelik by die winkels, maar net te min uitgaanplekke vir mense wat nie drink nie. Moes ook maar uitry om plekke te sien en te ervaar maar sal beslis weer gaan kuier."
"The elephant park is the great attraction and well worth a visit of at least two days."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Little Rose"Goeie waarde vir geld. Ideaal vir 'n een-nag-oorslaap."
St Francis Bay, Sunshine Coast
3 Main Royal Port St Francis"Dit is 'n plek wat jou toelaat om weg te breek van die alledaagse geraas en wat jou omsingel met die mooiheid van die natuur."