Verified Reviews
Thabazimbi
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Thabazimbi
Rated 4.2 out of 5 based on 145 reviews.
"Daar is ruim inkopie-geleentheid, met al die nodige eetplekke. Die binnedorp was mooi skoon met geen vullis op straat nie. Thabazimbi is lekker naby aan die Marakele Nasionale Natuurreservaat, asook Ben Alberts Natuurreservaat. Ek sien dat hulle onlangs van die myntoerusting langs die pad parkeer is, - yslike skopgraaf en - massiewe laailorrie. "
"Pragtige omgewing! Dis ons eerste besoek aan die area en ons is baie aangenaam verras. Die Waterberge en die hele landskap is groen en asemrowend mooi. Ons het die Marekele Park twee maal besoek en veral die pas tot bo-op die berg was baie spesiaal."
"Noudat die probleme met die munisipaliteit een-vir-een opgelos word, word dit weer die wonderlike, natuur-mooi dorp wat dit eens was."
"Lekker warm klimaat in die winter vir ons Gautengers en vir die tuinier, ideale tuin maak geleenthede. "
"Baie mooi area, ons doel was natuurlik besigheid, die dorp kan wel doen met 'n paar goeie slaghuise."
"The place has amazing places to visit and the game farms are good. We enjoyed our time at the Marakele Predator Park, it was really worth the visit and so was the Marakele Game Park. "
"Die Mirakelen natuurreservaat was 'n aangename verrassing.....definitief 'n besoek werd."
"Klein maar interessante dorpie met alles wat mens nodig het in die winkelsentrum. Sal weer gaan."
"Wou gaan kyk hoe dit nou, na 45 jaar, daar lyk. Het daar skoolgegaan vanaf 1962 - 1968. Kon nog meeste van die plekke wat ek wou sien kry, maar die dorp het baie uitgebrei. Dit was 'n nostalgiese belewenis. Sal weer gaan. "
"If you don't see any lions in the park, you can also visit the Marakele Predator Park."
"Marakele Nasionale reservaat is 'n groot aantrekingskrag. Die natuur is pragtig met al die berge. Daar is egter amper geen wild meer oor nie wat 'n groot jammerte is."