Verified Reviews
Three Anchor Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Three Anchor Bay
Rated 4.9 out of 5 based on 18 reviews.
"Veilige en rustige area, goed geleë naby restaurante, winkels, busvervoer en stapafstand vanaf die strand."
"Draf en stap op die Promenade met die mooi uitsig oor see en berge, die rustige atmosfeer en vriendelike mense maak dit die ideale bestemming vir enige toeris."
"Sentraal, binne bereik van die busroetes, in 'n mooi omgewing en naby die see. "
"Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe."
"Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea. "
"Uitstekende ligging. Centraal gelegen en mooie omgeving en boulevard. Half uurtje lopen naar Waterfront."
"Lekker stil omgewing met baie lekker staproetes en sentraal genoeg om orals uit te kom."
"We definitely want to make a return trip to Three Anchor Bay, and hopefully stay for a longer time, to enjoy all the services to it fullest extent :-) "