Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Transgariep

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Transgariep

Rated 4.2 out of 5 based on 1607 reviews.

Gariep Dam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Heerlike middeweg op pad Kaap toe."

Gariep Dam, Transgariep

Lutas Gastehuis

"Dis mooi, rustig en stil, sal graag meer tyd daar wil spandeer volgende keer. "

Bethulie, Transgariep

The Farmers Cottage

"Baie om te sien en doen. Interessante geskiedenis."

Gariep Dam, Transgariep

Haum - Mari

"Gariepdam as oord is fantasties."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Bethulie is vir my bietjie stil. Ons het wel op die brug na 'n pragtige sonsondergang gaan kyk oor die Oranjerivier en die Gariepdam. Ek glo nie ek sal meer as 2 dae daar spandeer nie."

Gariep Dam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Unless you are staying at the Forever Resort or at Waschbank, there is not much else besides the dam which is impressive."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Goeie oornag-opsie op pad kus toe."

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Inn

"Aangenaam verras!"

Gariep Dam, Transgariep

Lushof Lodge

"Altyd 'n puik plek om te besoek."

Gariep Dam, Transgariep

De Stijl Gariep Hotel

"Munisipaliteit kan bietjie meer moeite doen met netheid van sypaadjies en omgewing."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Ek weet nie of dit ‘n destination dorp is nie. Maar dink dis ‘n lekker plek om te stop op pad iewers heen. "

Gariep Dam, Transgariep

Gompou Straat 7

"It's worth driving to the dam and taking a walk along the wall. Impressive structure! "

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Inn

" Was gerieflik naby die dam, maar nie aangrensend op die dam, of uitsig op die dam nie. Was regoor die Aventura Vakansie oord. Is gerieflik vir 'n oorslaap."

Gariep Dam, Transgariep

Lutas Gastehuis

"Gerieflike halfweg stop vanaf Tuinroete, baie stil en rustige dorp."

Bethulie, Transgariep

Ou Vellies Sleap-Inn

"Dis jammer van die opsigtelike plattelandse verval op die dorp."

Gariep Dam, Transgariep

De Lance Chalets

"Gariepdam was 'n verrassing, 'n groen oasis in die droë streek. "

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Inn

"Lekker rustige plek."

Bethulie, Transgariep

5 on Roux

"Ons het uitgesien, na aanleiding van plekke om te besoek, om die kroeg in die hotel te besoek, maar kon dit nie kry nie. Baie ryk geskiedenis en sou graag meer tyd wou spandeer om al die plekke te besoek. Daar kan gerus gekyk word om die toestand van die strate te verbeter. Ons het dit baie geniet."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

" Daar is ook baie interessante geskiedenis om en net buite Bethulie."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Ideale halfpad slaapplek."

Bethulie, Transgariep

Karoo Huisie

"Baie onderbeklemtoonde dorpie maar 'n moet om te besigtig. "

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Die plaaslike restaurant was toe en ons kon nie veel van die omgewing beleef nie. Bethulie is 'n stil en rustige dorpie. Sou graag meer van die kultuur wou ervaar."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Dalk net die aanwysingsborde vanaf die hoofroete duideliker aanwys met rigtingborde."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Pragtige ou wêreldse plekkie, die paaie is in 'n slegte toestand, maar so met meeste klein dorpies. Interessante geskiedenis oor dorpie in pamflet gekry by Lavender Rose."

Transgariep

Ploegfontein Guest Farm

"Discovery Vitality lede onthou van die BP op Trompsburg. Energieke koffie-winkel langsaan wat vroeg oopmaak. "

Gariep Dam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Ons ken Gariepdam al vir baie jare en bly gewoonlik daar oor wanneer ons vanaf Kaapstad na Mpumalanga toer."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!