Verified Reviews
Transgariep
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Transgariep
Rated 4.2 out of 5 based on 1607 reviews.
"Ons ry altyd verby die dam en oor die damwal as ons daar oorslaap. Dis pragtige natuur en 'n pragtige damwal."
"So 'n geskiedkundige dorp met swak/geen aanwysings na die plekke wat dit die moeite werd maak om te besoek! Bethulie, jou talente is almal onder die maatemmer weggesteek!"
"Make the detour to Bethulie: experience the peace, walk the longest bridge and make friends with Rosh and Josh and Einstein (the dogs). Loved it. Sumptuous bedding. Veggie meals can do with a bit of an update."
"Die dam is 'n groot aantrekkingskrag en die dorpie self het al die nodige winkels wat 'n oornagreisiger benodig."
"Daar is nie baie om te doen nie, maar om rustig te wees en ontspan is dit 'n baie goeie en mooi plek. "
"Sonsopkoms en sonsondergange is ongelooflik. Ek het 'n bietjie bang gevoel by die uitsig punt."
"Interesting town with tourist attractions that reflect the rich history of the town and surroundings. Splendid views of the dam."
"Heerlike ontbyt gehad by Quenna Bistro restaurant. Heerlike warm atmosfeer, goeie ontbyt teen n billike prys. Kan baie beslis aanbeveel."