Verified Reviews
Umdloti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umdloti
Rated 4.6 out of 5 based on 364 reviews.
"Daar is hewige skade aan die area na die vloede. Baie konstruksie werk aan die gang om te herstel en reg te wees vir die Desember vakansie. Die riool probleem sal hopelik opgelos wees dan sodat mense weer kan swem."
"Ons voel jammer vir die toeriste, die strand was toe as gevolg van riool wat in die water is. Na die vloed is hulle baie besig om alles weer reg te maak. Was net jammer ons kon nie daar swem nie, ons moes Balito toe gaan. Verder het ons lekker gekuier en geëet en gebly."
"After floods a lot needs to be repaired especially sewage pipes so Umdloti Beach is closed, however, it is so close to Umhlanga and Ballito you can still stay in Umdloti."
"Lieflike ontspan dorpie by die see. Die buitekant van meeste van die geboue in Umdlloti kort egter dringende aandag."
"Baie mooi area. Lekker eetplekke. Net jammer vir die water wat besoedel is en kon nie die strand gebruik nie."
"Daar is nie baie om te doen nie, jy moet uitry na die groter plekke. Dink as die vloedskade herstel is, sal dit weer baie mooi wees. Daar is wel baie lekker restaurante."
"Umdloti is ʼn stil, netjiese dorpie met alles wat jy nodig het om te ontspan bv. goeie restaurante en strande vir vermaak."
"It's encouraging to see the reconstruction in the village after the devastating flood damage."
"Baie lekker rustige strand veral met klein kinders. Min mense en die rotspoele is lekker vir die kinders. Groot verskeidenheid eetplekke alles loopafstand."
"It is the perfect beach place for us - just a pity about the damage and sewage in the roads, as we love to walk everywhere. Looking forward to going back once all is fixed - those poor poor people."
"Umdloti is a lovely little seaside village. Perfect for retirement or holidays"
"Baie lekker plekkie vir 'n seevakansie, strand is loopafstand en swemstrand is perfek, ons gaan beslis weer vir volgende jaar Maart bespreek. Ons het dit baie geniet."