Verified Reviews
Umhlanga
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umhlanga
Rated 4.7 out of 5 based on 384 reviews.
"Uitstekende vakansiebestemming. Sal volgende keer eerder na die Sands toe gaan. "
"Everything is close to each other and makes it easier to visit different locations."
"Daar is ongelukkig net nie baie om te doen behalwe vir swem in die see as jy klein kinders het tussen 2-5 jaar. Parkering by restaurant is baie beperk."
"Ons was absoluut mal oor Umhlanga. Dit is beslis een van die beste plekke aan die Noordkus om by vakansie te hou."
"Ek kon nie glo hoe Umhlanga uitgebrei het, ek het my kort tydjie baie geniet en alles was binne loop- of ryafstand."
"Umhlanga en omligende plekke is skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en 'n pragtige plek."
"Fantastic choice of restaurants and lovely warm swimming beaches all within walking distance."
"Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek."
"Dit is een van die mooiste plekke en ons sal weer en weer soon toe gaan. Almal is vriendelik! "
"Perfekte naweek wegbreek! Daar is verskriklik baie opsies vir lekker restaurante. Met die promenade kan mens ver gaan stap langs die see. En die strand is mooi versorg."
"Ons was mal oor die strande, die paadjies langs die strand, die eetplekke. Skoon strande en strate, het baie veilig gevoel."