Verified Reviews
Umkomaas
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umkomaas
Rated 3.9 out of 5 based on 42 reviews.
"Kleindorpie. Weg van die gejaag van die stede. Lekker plek om weg te breek en bietjie gedagtes skoon te kry. Het als wat mens kan verwag en hoef nie ver te ry om die nodige te kry nie."
"Baie lekker trouvenue by Fontana, waar ons was. Maar die dorp lyk sleg en is niks om oor te praat nie, maar baie van die gaste is maar mense wat Scuba-duik dit is die groot aanlokking."
"Dit is lekker om daar te bly, maar nie om by die strand te ontspan nie. Gelukkig is daar baie ander strande en goed om te doen naby Umkomaas"
"I grew up in Umkomaas, so was able to walk to the beach we surfed at and explore the town once again after almost 30 years, brought back fond memories. Umkomaas is well maintained and surprisingly (in today's climate), the infrastructure is in good condition. Well done to the municipality. We'll definitely be back."
"Ons het nie veel in Umkomaas verken nie, aangesien dit vreeslik gereën het. Dit was egter die enigste plek waar ons geredelik slaapplek kon kry, toe ons ander vakansieplanne weens Covid deur die mat geval het."
"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."
"Ons het Scottburgh toe gegaan of Toti, strand by Umkomaas onvoldoende vir swem en ook nie tydverdryf soos bv putt-putt, het wel 'n fantastiese Spar, maar bied ongelukkig nie veel nie."
"A quiet village close to Durban, great beaches and fishing, and for scuba divers the gateway to Aliwal Shoal - rated one of the top 10 dive sites in the world."