Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 3215 reviews.
"Goeie oorslaap, dag of twee vertoef, maklik om by uit te kom vanaf groot hoofpaaie. Bekostigbare verblyf en vriendelike diens."
"Hopetown is maar klein en op die vakansiedag was niks oop teen ons daar gekom het nie."
"Although it is safe, there is not much in Hanover, but it is the perfect overnight stop on the way to and from Johannesburg and Cape Town."
"Voorwaar 'n juweeldorpie wat besoekers gerus na toe kan afdraai en gaan kuier. Ons het 'n ekstra dag daar spandeer en dit was die moeite werd. Ons wense vir Nieu Bethesda is dat hulle al hoe meer besoekers sal kry wat hulle dorpie geniet. Dis pragtig, rustig, skoon met vriendelike mense."
"Mooi dorpie uit vervloë dae. Baie goeie alternatief vir die N1 Kaap toe."
"Hanover was an unexpected delight. The entrance to the town is not encouraging and if I hadn't had a quick, friendly response from our host when I made the booking, we might well have decided to give Hanover a miss. I am so glad we didn't. It has all the tranquillity and charm one expects from a Karoo town. And we enjoyed the unexpected sight of hundreds of Rock Kestrels - summer visitors from Europe."
"Didn't really have time to wander around, however it is not a travel destination more of a farming community."
"Het die restuarant om die draai van Karoo Uitsig gebruik en dit was great gewees. Kos heerlik, diens goed en veilig. Hanover is gerieflik in die helfde van die Kaap en Gauteng en is dus perfek vir oornag."
"Ons het heerlike skaaptjops geëet by die Vetmuis. Daar is baie vriendelike en behulpsame personeel."
"Ons is verlief op die dorpie en mense wat daar woon! Almal is so vriendlik en groet en gesels graag! Probeer gerus Vet Muis Plaaskombuis. Hulle kos is heerlik 10/10!"
"Beautiful little hamlet, tucked away from all rate race of modern society. Beautiful little town."
"Maar 'n gewone klein dorpie. Het nie regtig rond gery nie, het net daar oornag."