Successfully reported

Verified Reviews

Upper Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Upper Karoo

Rated 4 out of 5 based on 3215 reviews.

Victoria West, Upper Karoo

Merino Junction

"Skoon, netjies en goeie restaurante."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Furrows Lodge

"Really a hidden gem. Quirky little shops. Even an Honesty Shop where all the goods are on display and you take what you want and leave your money in a tea pot!"

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Ka’Roux op Victoria Wes maak die lekkerste pizza in Suid-Afrika!"

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Compass View

"'n Klein, plattelandse juweel - so eie aan die Karoo met sy rustigheid en eenvoud."

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Die mense in die dorp is gasvry en ons het heerlik geëet by die hotel se restaurant. Kan sien die dorp gaan gebuk onder die droogte en die leë dam net buite die dorp is 'n hartseer gesig. Ons hoop 2021 bring vir hul reën en baie toeriste. Victoria-Wes is 'n heerlike oornagbestemming op pad see toe."

Britstown, Upper Karoo

Elsa's @ 27

"Covid-19 het die gemeenskap ook benadeel. Die toeneem van bedelaars in die dorp is ‘n sigbare bewys dat die pandemie sy merk op die gemeenskap gelaat het."

Hanover, Upper Karoo

Karoo Uitsig Guesthouse

"Baie gerieflik vir oornag."

Britstown, Upper Karoo

Vyfster The Old Jail

"Baie goed geleë vir oorslaap."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Meerkat

"Baie interessant! Veral die Uilhuis."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Furrows Lodge

"As jy regtig wil afsluit van die mensdom is dit die plek. Outydse charm is volop. En jy kan loop na jou hartelus. Wens ek kon daar gaan bly."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Furrows Lodge

"Pragtige Karoodorpie vol bekoring en vriendelike mense."

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Stil, karaktervolle Karoo-dorpie. Nie baie op die toerisme mark gefokus nie, meer op die sjarmante, rustige omgewing."

Vanderkloof, Upper Karoo

CasaMere Guest House

"Baie mooi uitsig oor die dam. Baie veilig en rustig."

Richmond, Upper Karoo

Stillewaters Self-catering

"A good overnight stay, but nothing else."

Richmond, Upper Karoo

Perdehoef Gastehuis

"Hang uit die aard van die saak af van wat mens soek: as jou fokus die Karoo is, is Richmond 'n goeie keuse."

Hopetown, Upper Karoo

Karoo Inn

"Ons het laat ingekom en vroeg gegaan maar jammer soos vele ander dorpe in ons land is die verval maar 'n seerpuntjie vir almal."

Hopetown, Upper Karoo

Frida's Gastehuis

"Eerste indrukke is glad nie goed nie. Paaie in baie swak toestand, vol slaggate, paaie eenkant geteer en die anderkant is grondpad."

Britstown, Upper Karoo

Rooidam Cottages

"Lekker vir 'n oorslaap op pad tussen Pretoria en die Kaap."

Hanover, Upper Karoo

Karoo Uitsig Guesthouse

"Oulike klein dorp met 'n ryke geskiedenis. Die munisipaliteit kan egter meer doen om die water situasie in die dorp te verbeter."

Jacobsdal, Upper Karoo

Du'Villa B&B

"Net nog 'n klein dorpie in die Vrystaat."

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige dorp, sal weer soontoe gaan."

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Dit is 'n klein dorpie waar jy veilig voel so in die middel van die Karoo. Voorwaar die ideale dorpie vir oorslaap."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

The Water Tower

"Fantastiese klein dorpie."

Victoria West, Upper Karoo

Victoria's Pride

"Maak seker dat jy reeds jou inkopies gedoen het in 'n ander dorp as jy op 'n Sondagmiddag aankom. Slegs paar kafees oop gekry vir ys en koeldrank."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Simone's Cottage

"So interesting. Fossils, Owl House, Bushmen Centre. All great. Due to Covid not all the eating places were open, but there is always somewhere to buy food."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Furrows Lodge

"Wil so gou as moontlik teruggaan en meer tyd daar spandeer!"

Hanover, Upper Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Nee veel te doen in Hanover nie, maar mooi uitsigte as jy die koppie uitklim."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590