Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 1009 reviews.
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Baobab"It's a good option because it is close to Kruger National Park and the attractions linked to the Blyde Canyon."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Clivia Cottage"Hoedspruit het baie om the doen, maar aktiwiteite is duur."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Bushbaby River Lodge"Baie natuurlewe dinge om te gaan sien. Min eetplekke vir aandetes beskikbaar."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Bushbaby River Lodge"Unieke restaurante. Naby aan verskeie besienswaardighede."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Netjiese dorp met alles wat jy benodig byderhand."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Phalaborwa is net buite Kruger Wildtuin geleë, ideaal om te oornag voor 'n besoek aan dis wildtuin. Mense mag selfs tuisgaan in Phalaborwa en die wildtuin net as dagbesoekers besoek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bata Nest"Phalaborwa is a charming mining town that is enclosed by the Kruger National Park as well as many private parks. There is a national airport about 5 km from town which makes it accessible for out of town travelers. However, the town shuts down pretty early: by 7pm all supermarkets and convenient stores are closed, the restaurants sometimes close pretty early as well and often offer sub-standard service. Only Foxterriors and Gholovan have great customer service as well as good value for money. Besides that, there is not much in the way of amenities. There are also no other activities in the area apart from game drives which makes it a little dull in the way of adventure. Other than that, it is a quaint, peaceful town with very little violence thanks to the two major military bases in the area."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Hidden Valley"Close to the Kruger Park, lovely little town with all the amenities."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"The place is beautiful and very peaceful. I enjoyed the stay."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"We only overnighted en route to Kruger. It is a beautiful area. Could spend more time there. Amazing avos."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Behalwe vir die baie slegte paaie, wonderlike dorp, vriendelike mense."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Elegance Guest House"Uitstekende ligging vir dagbesoeke na die noorde en sentrale dele van die Krugerwildtuin."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Near-to-Kruger House"Sommer lekker naby die Wildtuin se hek, met die geriewe van 'n dorp. Sal dit definitief weer doen."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Mooi dorp. Afgesien van onrus in dele van die land het almal net rustig voortgegaan met hul dagtake."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leopard's Lair Bush Lodge"Baie uitgebrei, was baie lank gelede daar, so was verras om die ontwikkeling te sien."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Sunbird Lodge"Ons was net een middag daar en het nie baie tyd in die dorp spandeer nie. Lyk na oulike dorp, groot Spar en hele paar goeie restaurante. Ons het aandete by die Bushveld Terrace Hotel genuttig en dit was heerlik."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Bushveld Terrace Hotel on Kruger"We recommend everyone going there should visit Phalaborwa mines view point."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ntoma House"Besoek gerus die Blyde Boat Cruise. Of gaan spa by Kapama."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ntoma House"Lovely destination with lots of things to do and some nice restaurants too."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Kan gerus meer toeristegerig raak en die plek skoonmaak."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Cottage Lenise"Die hoof-aantrekking is maar die Krugerwildtuin. Die suurveld in die deel van die park is nie optimaal vir wildlok nie. Nog steeds bitter mooi wêreld. Die buitewyke van die dorp is skaflik. Die middedorp is aaklig. Gedaan, besig en gebroke. Moet ook nie in die aande in die deel van die wêreld ry nie. Ry net in die dag. Paaie aaklig en mense ry verskriklik sleg. Maar dis maar orals so."