Verified Reviews
Van Reenens Pass
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Van Reenens Pass
Rated 4.3 out of 5 based on 109 reviews.
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Zandriver Valley Lodge"Gaan kuier daar en kry jou passie terug in die lewe."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Paaie nou sleg, word geteer, en die trokke wat orals ry is 'n gemors."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
"Perfekte toerisme bestemming met verskeie besienswaardighede en interessante plekkies in die nabye omgewing."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Pragtige omgewing met versteekte besienswaardighede!"
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Die pad, asook die omliggende omgewing is baie mooi."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Gerieflik om 'n lang reis op te breek. Die pas is net redelik gevaarlik en bedrwyig met groot trokke, so nie so maklik om in en uit strate na verblyf te draai nie."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Baie dankie vir die span by Pyramids, julle is die beste."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Van Reenens Pass is net 'n deur roete na Durban, en daar gaan nie veel aan in die dorp nie."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Dis fantasties as jy van Gauteng af kom, want dan is jy klaar deur die pas en kan dan net die volgende oggend verder ry sonder om bekommerd te wees dat die pas dalk gesluit sal wees vir verkeer indien daar enige slegte weerstoestande is."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Daar is interresante plekkies om te besoek op Van Reenens Pass."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
"Besoek "The world's smallest church" met 'n lieflike teetuin aan die linkerkant so 1 km vanaf Green Lantern se afdraai op die hoofpad, see se kant toe."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Gerieflike oornag en halfpad tussen Natal en Gauteng."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Pragtig groen en die paaie is baie mooi in stand gehou."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
"Oorgenoeg swaar voertuie, die meeste ry baie mooi, net jammer jy kan nie teen 'n stadiger pas ry nie."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Dis altyd mooi daar, 'n stilhou plek om te sien en die natuur op sy beste te waardeer."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Gewoonlik maar baie koud hier in die winter, en die wind kan lastig raak. Dis egter 'n ideale plek om oor te slaap as mens tussen Pta/Jhb en Natal se kus reis. "
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
"Ons was ook oorkant The Green Lantern waar die klein kerk is en ons het 'n lekker middagete daar geniet."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Zandriver Valley Lodge"Ongelooflik mooi! Ook goeie ligging vir 'n besoek aan Ladysmith."