Verified Reviews
Vanrhynsdorp
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanrhynsdorp
Rated 4.1 out of 5 based on 391 reviews.
"Well located for a day trip to Nieuwoudtville during wildflower season. Lovely restaurant at the Caravan Park."
"Mooiste, skoon dorp, met 'n OK-winkel wat aan alle vereistes vir 'n selfsorg vakansie voldoen het. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar kom oorbly! Baie geniet!"
"Wat ons van Vanrhynsdorp gesien en ervaar het, was aangenaam. Aangesien ons buite op 'n plaas tuis was, was ons nie regtig aangewese oor wat om in die dorp te doen of te sien nie."
"Die kwekerye is baie interessant met plante wat ons nie aldag sien. Plante vir die nuwe Kaapse waterbeperkte tuine."
"Enigste klagte uit ons groep van 11 persone was die gebrek aan warm water in die oggend."
"Pragtige plek en baie verskillende verblyf opsies. Letsatsi lodge is baie mooi en verfrissende oorslaapplek."
"Die dorp kan dalk beter bemark word, ook buite die blomseisoen. Daar is heelwat juweeltjies in die dorp en dis jammer dat sommige ou geboutjies en huise nie gerestoureer word nie."
"Gerieflik geleë vir 'n oornagting tussen Windhoek en Kaapstad met die nodige geriewe soos brandstof, verblyf en eetplekke."
"Net jammer daar was slegs een restaurant waar mens iets te ete kon kry op 'n Sondagaand. Die algemene gevoel rondom Vanrhynsdorp is dat daar baie aangename mense woon."
"Ek glo die omgewing het baie om aan te bied. Ek sal nog graag die Gifberg wil gaan verken."