Successfully reported

Verified Reviews

Velddrif

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Velddrif

Rated 4.5 out of 5 based on 860 reviews.

Velddrif

Skipskop 4

"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."

Velddrif

Unit 32 Port Owen Marina

"A short stay over out of season is great if you want to relax."

Velddrif

Rest at No 10

"Rustige plek waar jou siel behoorlik kan rus en jy kan ontspan en net die stilte geniet."

Velddrif

Marina Moonlight 25

"Vriendelike omgewing, baie om te sien."

Velddrif

Wishing Well

"Sentraal & naby al die ander kusdorpies in die omgewing."

Velddrif

Vergeet My Nie

"Rustige plek en baie om te sien."

Velddrif

Casa Della Diga

"If you look around you will find things of interest. Fairly central to small towns like Hopefield and Paternoster."

Velddrif

Riviera Hotel & Chalets

"Super friendly town and very clean. Lots of pubs and restaurants. "

Velddrif

Kingfisher Heads 17

"Reklame kan verbeter."

Velddrif

The Liferboat

"Interessante - en onverwagte - plekke en besighede. Baie oulike Inligtingskantoor. En 'n goeie ligging vir blomme kyk, watersport, natuurlewe."

Velddrif

Stay Anchored

"Rivier en sonsondergange baie mooi."

Velddrif

Unit 32 Port Owen Marina

"Baie mooi. Goeie Spar en eetplekke. Mooi blomme in die omgewing."

Velddrif

The Sunset Villas

"Unspoilt, rustic fishing village. Paternoster not far away to allow access to sophistication, and escape from it."

Velddrif

Die Anker

"'n Baie netjies en rustige plek."

Velddrif

Kingfisher Heads 17

"I would like to visit a lot more often. A peaceful, relaxing village."

Velddrif

Rest at No 10

"Voëlkyker se droom."

Velddrif

Harbour Lights

"Die bootklub is pragtig. Die verblyf daar 'n belewenis."

Velddrif

The Sunset Villas

"Dit was 'n teleurstelling dat die museum nie meer bestaan nie. Daar is die oulikste geskenkwinkel met deli wat 'n moet is om te besoek. Die mense is so gasvry en wafels is heerlik."

Velddrif

Marina point 25

"Baie netjiese en skoon dorp. Pluimpie vir die plaaslike munisipaliteit vir die netheid van die dorp."

Velddrif

Heron House

"Overall was a beautiful place."

Velddrif

47onWaterkant

"Goeie plek om te oornag na verdere bestemmings of om blommekyk-ding te doen."

Velddrif

Aloe Aloe

"Pragtige plek. Gaan weer daar kuier."

Velddrif

Rest at No 10

"Coming from KZN we found the freedom to walk around the area safely, which suited us as an older couple. The area is clean with good infrastructure. People are friendly. The area is well located for visiting different places on the West Coast. Unbelievable picturesque with fantastic birdlife and fantastic photographic opportunities."

Velddrif

21 @ Starlight

"Die Weskus is maar net 'n pragtige plek."

Velddrif

Rest at No 10

"Ons kom gereeld, so elke 3 jaar, in Velddrif. Of jy daarvan gaan hou, hang af van jou belangstellings en jou verwagtinge. Vir ons wat baie rondry is Velddrif lekker sentraal geleë. "

Velddrif

Faodail Guest House

"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."

Velddrif

39 on Admiral

"Wat 'n pragtige Weskusdorpie! Bokkomlaan is beeldskoon met wonderlike voëllewe! Wil definitief volgende keer bietjie langer vertoef!"

Velddrif

Stay Anchored

"Pragtige plekkie."

Velddrif

The Liferboat

"Sentraal vir besoeke aan omliggende dorpe."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360