Verified Reviews
Velddrif
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Velddrif
Rated 4.5 out of 5 based on 860 reviews.
"It's a slow, friendly town with lots to do and history. It is not the first time we have been to the town."
"Interesting and beautiful town with easy beach access and not too crowded. Shops are excellent and the people friendly and welcoming."
"Velddrif is an interesting place to visit - Bokkomlaan, boat trips on the Berg River, harbour visit, a number of decent food places e.g. Die Vaaitjie Pub and restaurant in Port Owen. Limited shopping opportunities apart from the curio shop at the harbour and the great Spar and gift shop in the same complex."
"Mal oor die plekkie. Heerlik geëet by Die Visvlekhuis. Weskus het ons Harte gesteel."
"Ons het gekonsentreer op areas van belang vir voëlkykers en was nie teleurgestel nie. 'n Bootrit op die Bergrivier was 'n hoogtepunt asook 'n ontbyt in die bekende Bokkomlaan langs die rivier."
"Ons was by die hawefees, het dit geniet en sal baie graag volgende jaar wil teruggaan na Velddrif."
"Real old school Weskus feel meets upmarket modern Marina lifestyle. Bit of both worlds on the iconic Berg river and eco preserved vlei land seasonal home to hundreds of flamingos and other birdlife."
"Het die historiese Boggomlaan geniet. Restaurante was naby en verskeidenheid aangebied. Pragtig, omliggende gebiede genotvol."
"Ons gunsteling weggaanplek ooit. Ons trou ook nou Februarie by die Hotel. Awesome plek en vriendelike mense. Love dit daar!"
"Die ongerepte dorp bied soveel. Mens moet gaan stap om alles te beleef en rondry en met die locals gesels. Die natuur is asemrowend as jy van ongereptheid hou."
"Nie spesifiek Velddrif nie, die hele area rondom soos Port Owen, Laaiplek maak dit lekker sentraal. Net jammer oor die kwaai wind soms. Velddrif en laaiplek sal altyd in my hart wees, groot geword daar."