Verified Reviews
Villieria
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Villieria
Rated 4.3 out of 5 based on 18 reviews.
"Good shopping, banking and eating out facilities in a near location - suitable for people visiting the western suburbs of Rietondale, Villieria, Gezina. "
"Ons het nie regtig in Villieria gaan rondry nie en was vir besigheid in ander dele van die stad besig, maar dit is regtig 'n rustige deel. Dit wat ons ervaar het, is baie goed."
"Ek sal weer daar oornag en beveel die gastehuis aan as jy kwaliteit diens en aangename omgewing wil hê."
"Nearby shopping, banks and eating facilities. Suitable for the Rietondale, Gezina, Queenswood, Hermanstad areas."
"Ek het groot geword in Villieria en dit is dus 'n bekende omgewing! Gemiddelde woonbuurt, stil en rustig, naby aan alle geriewe wat benodig kan word."
"Dit sou afhang wat mens in Villieria wil doen, dink ek. Ek wou naby Fireplace Restaurant wees vir 'n kunsuitstalling. Nie om te kuier nie."
"Vir my as persoon is Villieria baie goed geleë omrede jy naby hospitale is en daar is baie groot sentrums in die omgewing is."